× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 day ago #119858 by sexy~hexy
Jooste....so graag soos wat ek 'n tweeling weer soek, sal ek baie bang wees vir nog so 'n swangerskap. Tensy dit dalk fraternal is (elkeen in sy eie sakkie) of dat daar 'n membraan die identiese tweeling skei.

Maar ek gaan met my opvolg besoek by my gynie die 2de Nov vra wat is die kanse dat ek weer sal swanger raak met 'n tweeling, en wat is die kanse dat indien dit 'n enkel swangerskap is, so iets weer kan gebeur...

Ek sit met nog so baie vrae en het nog nie regtig "closure" gekry nie...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119854 by joo~ste
Jy weet die Bybel se waar meer as 1 saambid - is gebed kragtiger (of so iets?... ;) ) Ek sal in afwagting wag vir jou eerste sonar as jy weer swanger word. Sal dit nie absoluut ongelooflik wees as jy weer kan swanger word met 'n 2-ling nie. OF....alternatiewelik...dalk 2 swangerskappe sommer so kort op mekaar...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119852 by sexy~hexy
Jooste...dis seker my diepste hartsbegeerte...om weer swanger te word met 'n tweeling...want soos daardie vroutjie sal ek dan ook glo my tweeling is vir my teruggegee...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119850 by joo~ste
Hexy: My hart is al so seer omdat ek nie kan swanger raak nie...dat ek amper myself nie kan indink hoe jy (en al die ander hier wat miskrame gehad het) moet voel as 'n mens wel swanger raak en dan die babatjie verloor nie. Ek sien ook om elke hoek en draai iemand raak wat 'n boepie het ...en dit maak my so vies, hartseer, kwaad, hunkerend...alles tergelyk. Dit kan sekerlik nie vir jou maklik wees om saam met iemand te ry wat swanger is nie. Ek hoop tog so met my hele hart dat jy spoedig weer swanger sal word.

Jy weet - hier op ons ou dorpie was daar 'n vrou wat 'n paar jaar terug eers haar 1 babatjie...en toe 4 weke later die ander babatjie verloor het. (Sy was ook swanger met 'n 2-ling). Dit was vreeslik! (Ek kan nie onthou hoe ver sy swanger was nie). Sy het egter so 2 - 3 jaar later weer swanger geword...en wil jy glo...weer met 'n 2ling. (enetjie van elk!). Sy glo vas God het haar babas vir haar teruggegee.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119847 by sexy~hexy
Ek wou, maar ons werk block blogs :angry:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119844 by TaNasha
Hexy dis www.blogger.com dis die een van google, gmail, picasa ens. Dit die maklikste een vind ek. Gaan jy begin blog? :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119843 by sexy~hexy
Hi Jooste

Jong...my hart is maar bietjie seer oor manlief so down was gister...en dis maar net nog elke dag vir my sleg wanneer ek saam met my vriendin ry wat swanger is, dan besef ek maar net hoe graag ek nog swanger wou wees met die tweeling...

Maar vandag is een van die beter dae :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account