× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 day ago #119721 by Driekie
Hehehe - Hexy nee hy weet nogi..maar hy sali mind nie....mxit is my man se moomie... :laugh: :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119717 by sexy~hexy
Weeskind, ek het jou weer geadd op Skype.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119711 by sexy~hexy
Hey Driekie

Ja hy chat op mxit, maar het donkiejare laas daar opgegaan. Ek sal bietjie vir hom vra...dankie vir die aanbod...weet jou man darem?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119704 by Driekie
E-OOOOOO!! (Ek moes net...hehehe)

Ag julle ek voel breindood - ek gan lees elke dingetjie noukeurig deur en dan as dit kom by personals onthou ek absoluut nisk wat ek gelees het nie :angry:

Anyhow - gan heel goed an die kant vani wereld dankie vir almal se menings oor boetie se naam...gelukkig hou meeste mense daarvan..shoe! :laugh:

Ek onthou nou so stukkie stukkie, kom ek probeer:
Hexy - as jou man chat op mxit kan ek dalk my man vra om bietjie met hom te chat, dalk net kan dit help?en die gehik - ek eet altyd n teelepel peanut-butter netso..die plakkerigheid help want dit plak aan jou verhemelte en so reguleer dit weer die asemhaling om nie n "hik" te veroorsaak nie

Ek is soooo bly Ansa en baba is oke..nogal gewonder oor hulle 2tjies!

Liz - ai tog jammer oor ou heksie, dit kan nogal n tydjies vat om uit jou sisteem te kom..party dokters meen tot en met n jaar, hou maar dop en as dit na so 6 maande nie beter raak nie gan sien jou gynae ( maak net seker hy weet wat hy doen en is nie so non-chalant soos my ou gynae oor dit nie)

Ankies - REUSE drukkie vir jou en ek moet regtig vir jou se ek het regtig ongelooflike respek vir jou..ek dink nie ek sal so n taak kan aanpak en kan volhou nie!!

Charlaine - uiteindelik is AF hier vir jou..het hulle nou gekyk wat die oorsaak is?Geluk met julle herdenking..

En daar gaan dit weer nou kan ek nie verder onthou nie....moenie afgeskeep voel nie girls please!Ek se vir elke ene van julle HEEEEELLLLOOOOOO!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119687 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119680 by joo~ste
More almal!
Nie tyd vir personals....net vinnig vir Laliek: JIPEE vir daardie mooi groot eiertjie! Ek hou styf duimvas!

Hexy: Ja, ons vergeet soms dat die mans ook swaarkry. Ek hoop jou DH voel beter na die ingryping met sy tjomma.

AFM: Dit is 'n BLERRIE besige dag vandag. Ek voel okay. Nogsteeds so dowwe pyn in lae buik as ek skielik opstaan of vinnig omdraai of so...maar ek voel my ou self. Sal Donderdag gou net GP sien vir checkup (dit is dan 2 weke na LAP).

Lekker dag vir almal!

O, ja...jammer Strikkie... :(

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 day ago #119679 by weeskind
Hey hexy, ekke het jou op skype, hoekom wys jy dan offline?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account