× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 days ago #118948 by Slakkie
More more dames!

Sjoe Paisley een van die dae is jy in jou 3de trimester !!! You go girl ek kan nie glo hoe vinnig die tyd vlieg nie!

Nykie - Jy moet nou nie verdwyn nie hoor. Ons spermpies is 3% so ek en jy is omtrent in dieselfde bootjie. Miskien stel hulle ook vir julle eers IUI voor, ons fs het gesê 3 pogings IUI en dan begin ons eers dink aan IVF.

Anyways ek het vrydagmiddag getoets - alhoewel ek weet dit te vroeg is was dit soos ek vermoed het 'n BFN. Ek het nog een toetsie oor by die huis maar gaan hom nie gebruik nie. AF moet more hier wees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #118914 by sexy~hexy
More more almal

Welkom Nykie...bly jy het ons groepie kom join...dis een wonderlike en amazing groep en ek glo jy gaan baie hier leer en voor jy weet het jy jou BFP!!

Anje...baaaaaaaaaie geluk girl :) Ek glo nie die dokter sou dit gese het as sy nie seker was, so kom ons glo daardie bokspoortjie gaan sit ;)

Hiya Nel...sterkte met die swottings girla!!

Al die ander...hoe was julle naweek? Ons s'n was net rustig. My vriendinne het my Saterdag verras met 'n ontbyt en blomme by ons kwekery. Net hulle manier om vir my te se hulle gee om en dink aan my...dit was nou 'n lekker bederf. Het ook Saterdag vir Eclipse gekyk :)

Lekker daggie vir almal...na die koue van laas week is dit weer lekker sonskyn en warm :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #118905 by Jo.Don
Ek loer gou vinnig in voor ek begin werk! Maandae is die pits!

Hoop almal het darem 'n lekker naweek gehad. Ons sin was maar rustig! Vrydagaand net relax by die huis. Saterdag biekie huis reggeruk en die dreaded wasgoed gedoen. Later na my ma hulle toe ve rugby en lekker steak braai. Gister was skoonma by ons! Grrrr! Moet mos altyd iets kry om oor te bitch!

Hoop almal het 'n lekker week! Sal later try om weer in te loer.
;)

File Attachment:


File Attachment:


MC June 2010
Positive Thoughts = Positive Results

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #118892 by joo~ste
Nelria-
Sjoe...dit moes seker wonderlik gevoel het om so vinnig na jou operasie swanger te gewees het. Ek is nou so 11 dae na my operasie en my arme ou baarmoederjie is nog effe geswel en seer (selfs as ek net gaan piepie voel ek dit). FS het 'n 5cm grootte mioom daaruit gesny en dit is seker te wagte. Hierdie silkus is dus inelkgeval vir my 'n "bust"...maar ek beplan baie aksie tussen die lakens vir my volgende siklus!! :blush: Sterkte met jou studies en eksamens. Ek is self hard aan die swot. So ek identifiseer met jou...

Pais:
Klink of jy beter voel. Sjym...nou weer 'n vasgeknypte senuwee! Dalk moet jy ook oorweeg om 'n chiropraktisyn te gaan sien. Ek het al gehoor hulle kan wondere verrig.

AFM
My Maandag gaan gaan dol wees...so ek groet sommer nou al almal wat more gaan kuier. Ek sal weer op die hond se stert daar aankom en deur bladsye moet lees om te hoor hoe dit met almal gaan! O, ja....Ansa...ek hoop jy's al by die huis en dat dit met jou en baba super-goed gaan.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #118850 by Paisley
Hey girls! Sorry gaan nie personals doen nie.

NELRIA!!!!!!!! Long time. Gaan nog baie goed - nie ongemaklik nie. Ons sien die dr. vg week weer. My griep is opgeklaar.

Van al die platle vir die griep het 'n senuwee vasgeknyp in my rug. Dit was aaklig ek kon skaars loop. Toe lees ek gelukkig in 'n boek dat manlief net agter my moet staan en my maag bietjie moet lig. Dit het die pyn DADELIK verlig. DANKIE TOG!!! Maar verder gaan dit regtig goed. Sien uit om te hoor hoeveel dieklein klits nou al weeg!

xx

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #118840 by Nelria
halloooooooooooo

girls ek wil net se ek het julle nie ge-abondan nie ek swot net dat dit by my ore uitkom ek lees wel as ek borsvoed so bly so week agter julle op hoogte lol - my eksamen is 8nov dan sal ek weer properly inval

jooste ja ek is so 2 weke na my ektopies swanger met lea maar dis net soos 'n lap nie keiser hulle flush en jy het klein snytjies bo jou heupe die seer is na so 5 dae weg so dan is dit all systems go want as hulle geflush het is die buise super oop en sperms kan vinnig op :)

slakkie - daais natgeid is BAIE goeie teken ek sit op alles wat ek het vir jou die maand

driekie sooooooooo cute re markus en ek LOVE die naam owen

morgs sorry oor kuier defineslis die nwk wat kom was net te koud vir die triplets buite daai tyd vanoggend toe kom son tog uit grrrrrrrrrr

hexy - jy SAL prego word net matter of timing girl

beertjie so bly jou scan was so nice

anje - go pink go ek het dooprok vir jou!! n' 3mnde of 7mnde een

morgs - as julle nog nie gedoop het nie kan jy ook leen dis vir so 7mnde

karin - ek glo ook jou baba is 100%

paisley - jy is nou in lekker phase nog ne? nie ongemalklik nie?

ansa - ek stem foties girl !!!!!!!!!!

al wat ek nou kan onthou die res van julle is gegroet!!!!!!! :) :) :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 days ago #118824 by joo~ste
Hi Nykie
Ek hoop dat jou FS vir jou vinnig kan help en dat jy tevrede voel met die PVA. Ek gaan ook weer my FS sien op 11 Nov....en kan nie meer wag om te hoor wat hy voorstel nie. Ek vermoed dat hy dalk ook IUI sal aanbeveel.

Jy moet vasbyt - ek is regtig doodseker dat ons almal wat hier gesels een of ander tyd daardie BFP gaan kry en dan 'n voltermyn swangerskap sal geniet. Om een of ander rede...vat dit net langer vir ons as vir ander vroue. :unsure:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account