× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 days ago #118596 by Morgan
ek het dit geweet!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! yippy nou het carli n maaitjie!!!! BAIE BAIE BAIE geluk!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #118586 by Lia
Ok girls, ek wou opvang, maar is net te opgewonde, sal gou update en dan opvang.

Dr het baba gemeet, bene, koppie omtrek, magie ens. Vir ons gewys daar is twee niere, twee hande, twee voete, twee rye tone ens. So baba is gesond.

Ek het 1 kg opgetel, wat sy se ok is. Bloeddruk is normaal ens.

Sy het 'n paar keer probeer kyk wat baba se geslag is, vir ons gevra of ons die bokspoortjie sien en daar is dit toe.....



99.9 % seker .............. almal wat blou geraai het................ is verkeerd !!

Sy wys ons toe, alhoewel sy op 12 weke gese het dis nog te vroeg, het sy neergeskryf dis 'n dogtertjie.

Ons is so opgewonde julle sal dit nie glo nie. My man het die eerste dogter klere gekoop, nou nie wat ek sou koop nie, maar nogsteeds cute !! Dit se Little ms. Sunshine en Little ms. Giggles. Hy het 'n foto op fb gesit, ek sal dit share vir julle om te sien. Hy is nou regtig 'n trotse dogtertjie pappa !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #118582 by Morgan
ANJE???????????????

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #118581 by marie r
Anje, ek sien jy's hier.

EN????????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #118579 by Nykie
Dankie vir die welkom! Ek is 27 en my DH is 29 ons is 3 jaar getroud. Ons was so 3 maande terug by n Klinik in Bryanston na al die toetse is die resultate ek is 100% op n halwe clomid maar DH het n sperm proebleem net 1%. Ons het toe vir treatment gegaan wat nie suksesvol was nie. So nou is ek maar op my knee wat ons kan glad nie invitro bekostig nie. So enige raad?

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #118476 by Slakkie
Welkom Nykie

((((HUGS)))) Vertel meer oor jou storie (as jy nie mind dat ek vra nie). Ons sukkel ook al vrek lank om swanger te raak en ja hier sit ek steeds met 'n plat pens. Ek het onlangs ook die lap en histeroskopie gehad en niks is fout by my behalwe 'n retroverted baarmoeder maar my man het 'n sperm probleem. Ek hoop om met die volgende siklus IUI te doen.

Moenie verdwyn nie hoor dis lekker as ons groepie groei!

Lekker naweek almal ek gaan nou verkas!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 days ago #118465 by Nykie
Middag Dames

Ek lees jul trend al die laaste paar dae. Soos meeste van die dames op die trend sit ek ook vandag hier met wat voel soos een van die grooste begeerte en hartseer ooit. Ek en my man het 2 jaar terug begin ttc. Dis mos maklik! Wel 2 jaar later baie baie geld op gynies FS en wie weet nog waste dokters en medikasie is ons nie swanger nie. Ek is al deur elke emosie waaraan n mens kan dink!!! Ek het gelees en reach gedoen dat dit by my ore uitkom maar soms maak dit dinge net erger!!! Nou staan ek weer hier vandag met nat gehuilde oe en wens ek kan my eie bondel liefde vas hou. Dankie dat die dames op die blog hul stories deel en so mooi ondersteun want baie min mense daar buite verstaan regtig hoe dit voel om met infertility te deel. Dankie jul motiveer my gereeld
Lekke daggie

TTC 2007
IUI Aug 2011 - BFN
IVF Oct 2011 - Testing 28 Oct

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account