× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 days ago #117524 by sexy~hexy
More almal

Welkom terug G :) Klink of julle vakansie lekker was, en die fotos spreek boekdele! En jy lyk goed vir 'n mamma van 3 en een wat net nou die dag 'n baba gehad het!!!

Ai, ek en Jayden het maar min geslaap gisteraand :S Hy het 'n lelike hoes aan hom wat aanhoudend is, ek het half 12 en half 3 opgestaan om hoesgoed te gee (DH werk nagskof)...het vir die dagmoeder gese sy moet laat weet hoe is hy deur die dag dat ek maar vir hom 'n afspraak maak by die dokter.

Sommer brrrrrr koel hier vanmore :S Die 14de Oktober en dis koud. Dis nie reg nie !!!

Lekker daggie vir almal, en ek is regtig bly dat Ansa en baba okay is ...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117478 by Lia
Hi G, jong nie veel gebeur nie, daar was net vandag baie nuus van baie kante af, jy moet dalk die laaste 2 bladsye opvang, ek is so klein bietjie haastig, anders het ek jou gou geupdate.

Jou kids is pragtig en jy lyk baie goed !! Lyk of julle groot pret gehad het en klink of jy goed uitgerus is. Baie Sterkte met die doop en neem phodies asb.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117477 by Lia
Hi dames

Sms van Ansa:

SMS nr. 1 (12h03):
Bloed is baie, glo dis die lee vrugsakkie wat afkom.

SMS nr. 2 (17h08):
Het al 3 sonars gedoen vandag, baba beweeg en hartjie klop. Bloed kom van 'n ander plek in baarmoeder nie vanuit baba se sakkie nie. Baie Dankbaar. Moet in hospitaal bly tot bloeding stop en mag glad nie opstaan nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117476 by G Baby
Hallo Almal,ons is terug van die vakansie af. Het vamiddag 2 uur hier aangekom-laaaang pad gewees,maar kombi help regtig baie en kids was eintlik baie soet.Ek weet nie wat het ek alles gemis nie,so lig my asseblief in. Hoe gaan dit met julle almal en met al die pregnant fairies? EK het julle gemis!!!
Ons vakansie was heerlik gewees,so lekker gerus,weer wou nie altyd saam speel nie,maar het dit nogsteeds vreeslik geniet. My man het ons almal so bederf en my so baie met die kinders gehelp en hulle moeg gespeel. In die middae het ek my alie gel? en afslaap en ons het susji geeet amper elke dag!!
De Nys was soet gewees,maar hy slaap die laaste ruk bietjie slegter,dink my melk is nie meer so baie nie,hy kry more inenting sal hoor wat sister dink.
Het darem so bietjie kon shop ook,meestal goedjies vir die doop gekoop,ons doop 31 Oktober en hou 'n skaap braai saam die family so ongeveer 35 mense. wil die tafeltjies ens mooi dek.
hier is so paar fototjies van die see

File Attachment:

File Attachment:

File Attachment:

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117461 by joo~ste
Marie - wat moes jy doen om te kwalifiseer vir daardie kompetisie (ha ha... :laugh: )

En....wat is jou prys!!??
Geniet dit en baie geluk!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117423 by sexy~hexy
Tatta almal, gesels more weer!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117416 by marie r
Sien julle praat so van O en keggel oefeninge. Het vergeet om te sê dat ek die "in the bedroom" kompetisie hier op moomie gewen het. Het vandag my tracking number gekry van my prys.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account