× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 6 days ago #117320 by Driekie
Aaaah - dis fantastiese nuus vir Ella!!!!!!

O jaaaa - oor die groot O interessant is dat vandat ek vir Markus gehad het gaan dit baie makliker om te kry weet nie hoe die ander hier dit ervaar wat al kids het nie - maar dis hoe dit vir my gewerk het.... ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117302 by joo~ste
Ek is verlig oor Ansa! Ek hoop sy is spoedig terug om sommer vir ons self te vertel dat alles okay is.

Pais: Is jou FS daardie een met die snaakse kleredrag en strikdas!? Een van my vriendinne is ook by hom. Ha ha...is die man oulik? Hoe het jy by hom beland?

Laliek: Ek is so jammer...MAAR tegnies het 'n mens mos maar net 1 ou eiertjie nodig....ek HOOP dat daardie follicle groei dat die biesies bewe en jou sye sommer so kramp van OV pyne!! Wanneer het jy gese gaan jy weer vir 'n scan?

Beertjie: Wonderlike nuus oor jou babatjie wat so goed vorder. Wil julle graag tottie-baba he?

EN DAN LOL :laugh: oor julle vreeslike intieme gesprekke oor die groot O. Ek kan sommer met almal identifiseer. Van die wat bo moet wees om iets te laat gebeur...tot die wat die "fake" en dan op hulle ruggies gaan le vir beter sperm-omgewing...tot die wat soms dit self moet doen, want manlief mis net aanhoudend die spot!! :blush:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117280 by sexy~hexy
Dankie vir die nuus Anje..... :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117275 by Lia
Marie, ons het 'n mini yorkie, maar sy het ons amper al 'n hart aanval of drie gegee. Sal jou op 'n ander dag die lang storie vertel, maar sal nie aanraai dat jy 'n mini kry nie.

Drix, shame het gedink jy gaan nou meer gereeld by die loo kuier. Darem alles vir 'n goeie doel en water help vir rekmerke ook.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117267 by Lia
Ok girls, ek weet ons het al baie nuus gehad vandag, maar hier is nog:

Email van Ella - sy kan nie in log nie en het gevra ek moet post:

"Hallo!!!
Ek het vanoggend gegaan vir sonar, daar is 2 eierselletjies aan die linkerkant van 12mm en 14mm, en dan aan die regterkant is
daar 2 van 12mm elk. Ek moet nou Vrydag weer vir 'n sonar gaan, dan sal hulle kan bepaal wanneer hulle die eierselletjies sal uithaal."

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117239 by Driekie
Dankie Marie!!!Dis sulke ware woorde!En ja daai piccie van die Yorkie is so so so mooi!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117232 by marie r
Anje, hulle is. Soek so graag 'n minature yorkie, maar hulle is so skaars. Dink ek moet ook gou 'n middagslapie vat, Eduan het nou net gaan lê vir sy middagslapie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account