× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 6 days ago #117231 by sexy~hexy
Beertjie, as jy wil, mail vir my jou foto dan kan ek dit dalk vir jou kom post?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117230 by Driekie
Helloooooo!!!!

Marie - Happy bday to you happy bday to you!!!!Mag jy n fantastiese daggie vol bederfies geniet!!!!!!!!

Slakkie - man ons verwilder daai heksie sommer nou!!Ek hou so styf duime vas vir jou dis net nie eers waar nie!!!

Hexy - een van die mooi dae gan jy meer geseen word as wat jy ooit kan besef!!O ja en oor die af, myne het vir 6weke na die geboorte aangehou maar so hier by 4de week het dit gelyk of dit wou minder word en toe weer meer geword en toe het dit eers geleidelik afgeneem en uiteindelik by die 6de week kon ek eers sien dis begis om helemal te verdwyn.Dis jou liggam se manier om "skoon" te maak.

KarinM - ek het op die ander thread jou scan fototjie gesien van jou dogtertjie en sy lyk regtig vir my na die mooiste en ek moet dit in hoofletters tik NORMAALSTE babatjie.Ek dink nie jy hoef verder te dink eers oor die downs resultate nie.Ai en dan hoop ek regtig jou seuntjie is gou gesond - daai ore en sinus so gelyk is n nagmerrie veral as hulle nog klein is!!!

Paisley - sjoe ek voel jou pyn!Laas ok n verkoue gekry!Hoekom hoor jy nie by jou apteek vir een van die Natura produkte nie of enige van die natuurlike geneesmiddele nie.Daai goed werk regtig soos n bom en is veilig - al kry jy nie iets wat "genesend-werkend" is soos antibiotika nie maar dalk net iets wat die simptome verlig.

Beertjie - ek is so so bly vir jou oor babatjie so oulik was!!!Dis altyd n lekker gevoel om te sien hoe gesond hulle ontwikkel en groei!!

Laliek - ai dolla!!!Ek hoop die ekstra Fertomid help om daai eiertjie te laat groei!Maar weet jy wat in geloof is niks niks onmoontlik nie ( even soos Pais gese het van die meds wat n klip kan aat ov :laugh: ).Gan sit nou dadelik jou seer en stress en als in n boksie by Jesus se Voete neer en VERTROU en GLO dit wat jy vra!!Jy HET een eiertjie jou man HET sy meneertjies en dis al wat fisies nodig is om n babatjie te maak, so al lyk daai ligkolletjie nou soos n speldekoppie daar is nog lig!
Ek weet jy wil nie die dinge oor en oor en oor hoor nie en ek sou 10 teen 1 so gevoel het maar jy MOET BLY HOOP!

Sjoe en dan is ek bly Ansa en baba is in goeie hande!!!!Ek hou nog steeds aan bid vir spoedige heads up dat als weer hunky dory is!!

O ja en die chat oor orgasms - ek is ssooooooooo met julle op dit Paisley het PRESIES verwoord wat by my ook die geval is!!!

Verder gan dit great hier - ek hardloop nou net n sloot van my lessenaar af toilet toe met my reuse sprong in vloeistof inname!!Vaderland!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117229 by Lia
Ag Marie, yorkies is so cute as hulle nog klein is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117226 by sexy~hexy
Middagslapie sal nou leka wees....baas is nie by die werk nie, ander mense is op kursus...so ek surf maar die internet LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117225 by Lia
Lalie, ek stem saam Pais, ek sal saam pannekoek verkoop om te help vir baba :)

Ek groet vir nou, was al heeltemal te lank op moomie, moet gou bietjie werk in haal.

Tata vir nou

Beertjie watter formaat is jou phodie, ek dink die program aanvaar net sekere formate en sekere grootes, dink dit staan onderaan in die program.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117222 by Slakkie
Cheers almal praat weer more!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117221 by marie r
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account