× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #117174 by Laliek
Dankie Anje ek waardeer. Ek weet ek klink nou baie negatief maar ek weet rerig nie meer hoeveel van hierdie ek gaan kan handle nie. Ek wil eintlik nou net opgee want ek is sooo moeg hiervoor!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117168 by Lia
Ag nee Lalie, ek is regtig jammer om dit te hoor. Ek het nie woorde nie. Ek hoop regtig die Fertomid help !! My hart gaan uit na julle toe.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117162 by sexy~hexy
Beertjie....kliek op reply...dan sal jy sien daar is 'n plekkie wat se "attach image"....probeer dit so.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117161 by Laliek
Hi julle

Hoop dit gaan goed met almal? Ek kom update net gou op my CD11 scan vanoggend.

Ek het 'n totaal van...1 freakin eiertjie. En hy is klein. Ek reageer glad nie op die medikasie nie en dok is stomgeslaan. So...ek moet nou weer fertomid van vanaand tot Sondag drink en hom weer Maandag gaan sien om te kyk of hy die siklus kan red maar ons is nie te hoopvol nie. Lyk nie of IUI gaan plaasvind nie.

Ek is baie baie onsteld oor dit, ek het so gehoop en bid dat dit sou werk die keer maar lyk my dis nie vir ons beskore nie. Ek weet nie wat die pad vorentoe gaan wees nie want geld vir Invitro het ons nie rerig nie. Ek is baie moeg en lam net, ek is net bly ons gaan vanaand bietjie uit om Madame Zingara te gaan kyk, ek gaan daai rooiwyn wegslaan vanaand!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117160 by Beertjie
Sorry ek sal weer probeer...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117159 by Beertjie
Ek try vir die fototjie...

C:\Documents and Settings\admin\My Documents\SALARISSE\Foto van Sonar.jpg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117150 by Lia
Hehe, julle is verseker nie alleen nie !!

Beertjie kom vertel nou van jou dag jong, ek sit nou en wag uit nuuskierigheid.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account