× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 week ago #117110 by KarinM
Ag dankie tog Ansa is okay... en babatjie ook! Sjoe maar mens se hart ruk amper tot on jou keel in as jy so iets lees.
Ansa mag alles 100% wees en rus nou mooi soet in daardie bed. Ons bid vir jou!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117108 by Beertjie
Ag ek is so bly als is ok met Ansa se baba..... weet julle nie wat is die oorsaak nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117103 by Lia
Dankie Pais dat jy laat weet, dankie tog !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117101 by marie r
Ansa, sterkte girl. Stuur gebedjies vir jou op. Rus nou lekker.

Dankie vir al die mooi verjaarsdag wense. Wens so ons almal was naby aan mekaar, dan het ek julle nou almal genooi vir 'n lekker tee en koek & kuier sessie. Julle is sulke wonderlike vriendinne. Dankie vir elkeen van julle.

Kan nie veel onthou nie. Het so groot geskrik toe ek Ansa se nuus lees dat ek die res vergeet het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117098 by Lia
Slakkie, ek moet se ek is net so opgewonde vir jou en ek is so bly jy is positief. As dit nie die maand werk nie, dan het julle darem 'n pva wat volg.

Beertjie, my man wou tot week 15 niks weet nie, hy was te bang baba kry seer, toe ons nou wel BD, toe was daar 'n klein klein klein bietjie bloed as ek afvee na die 1ste twee pieps en toe niks weer nie, nou is hy weer te bang, maar ek werk aan hom. Ek dink ons is oor die ergste gevaar en almal se dis veilig, so ek dink nie jy hoef bekommerd te wees nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117095 by Beertjie
Ek het nie 'n clue hoe om dit te doen nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #117093 by sexy~hexy
Dankie dat jy laat weet Pais....ag dankie tog als is reg by haar en baba.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account