× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 6 days ago #117090 by Paisley
beertjie, mens is maar vrek bang. Ek was regtig baie skrikkerig. maar jy sal sien - as jy dit die eerste keer gedoen het - en besef alles is fine... dan sal jy meer gerus voel.

My drang is nou baie af, so ek kry my manlief baie jammer - en die pensie is ook maar in die pad! So geniet dit terwyl jy nog kan. Mens se liggaam berei homself ook voor dat niks skadelik met baba kan gebeur nie.

Ek bv (TMI SORRY) kry gladnie meer sedert ek swanger is orgasmes nie. En ek glo dit is ook 'n manier (vir my liggaam) om die baba te berskerm.

Alles is fine met ansa se baba. Sy word gehospitaliseer vir bedrus... Arme vrou! Darem net bly baba is fine.

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117077 by sexy~hexy
Beertjie, jy kan www.photostand.co.za gebruik photobucket, weet net nie of hy .com of .co.za is nie...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117076 by Beertjie
Girls as ek mag vra: hoeveel van julle doen die BD ding vandat julle swanger is? Dok het gister vir ons die groen lig gegee maar ek is sooooooooooo vrek bang!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117065 by Beertjie
Hoe post ek 'n pic?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117054 by Slakkie
Jip Pais ek kan ook nie wag om die paadjie te begin stap nie!!!! Ek hoop nogsteeds dat daar dalk nog 'n kans is vir 'n BFP die maand (ek dink daar sal iets fout wees as ek nie so hoop nie :-) ) Ek kan nie wag om ook preggy te wees nie!!

Wanneer kry ons nou 'n boep prentjie van jou dame?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117051 by Paisley
yup anje. myne was op so 11w, servikale ontsteking. Want na 10w het ons mos besluit daar was nou lank genoeg gewag - en baba is veilig, en dalk so 'n bietjie die dam geruk met die hele bd ding!! So dit was niks skadelik nie. Ek glo dit ook vir ou ansatjie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117047 by Beertjie
Hallo girls...

Marie baie geluk met jou verjaardag, ek hoop jyt 'n geseende dagie!

Ansa ek bid vir jou, sterkte jong!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

AFM: Gister was 'n goeie dag vir ons, sal julle later vertel!

Ansa wees net rustig want baba kan onder druk wees en as jy getens is maak dik vir babatjie dinge moeiliker, ek weet dis vrek moeilik maar probeer girl en ek glo alles sal alles reg wees!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account