× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 6 days ago #117015 by joo~ste
Hexy: So....wat het die ontvangs nou eintlik vir jou gese? Dit is dalk ou bloed....en nuwe bloed....dit is dalk jou silkus...of dalk nie... :huh: Klink vir my niemand weet regtig nie. Vat jy jou temps? Dit sal dalk help om jou 'n aanduiding te gee waar jy in 'n siklus is.

Rakende Elize op die ander forum. Sy se dat sy TTC uitgestel het ...onbepaald. Sy is al deur so baie, ek neem haar regtig nie kwalik nie. Ek glo wel dat sy tog weer eendag sal probeer, maar vir nou wil sy net emosioneel en fisies 100% sterk en gesond word. Daardie vrou is merkwaardig!!

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117012 by Strik*kie
Ansa, wees net rustig jong, sterkte. Ek hoop als is ok.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117009 by Ansa_S
Vriendinne, ASB ASB bid. Ek het sopas 'n bloedafskeiding.

Gaan nou huisdokter toe vir sonar, wag net vir my man!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117007 by sexy~hexy
Mmmm...ok...nie veel wyser nie, sy se net dit kan 2 - 3mde vat voor ek weer 'n normale siklus kan he, en dat hierdie wat ek nou ervaar maar weer "ou bloed" is wat uitkom (die stukke wat uitkom)...maar dat dit ook kan wees soos 'n nuwe "siklus" met die dat dit rooi is, maar nie 'n normale siklus :blink: OF SO IETS ....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117006 by Strik*kie
Volgens ff kan ek sondag toets, so sal maar sien, maar ek dink af sal die week kom. So slakster hou vir jou duime vas. En los die HPT tot maandag hoor ;)

Jooste en Hexy ek wou julle nog vra: Elise op die ander forum, gaan sy nie meer ttc nie? Genade ek kry sommer respek vir haar as ek lees al die goed waardeur sy al is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #117004 by Paisley
hexy - dit is maar die beste om net uit te vind! Dit sal jou ten minste gerusstel!

Hello aan al die res!
Marie - Happy b-day dolla. Hoop jy het 'n fab fab daggie!

AFM: ek stel ook nou af om die dr. te bel. Het mos so verkoue wat nie wil weggaan nie, en huisdr. het gese ek moet antibiotika kry as dit vandag nie beter is nie. OI - is nie b eter nie, maar ek wil nie die antibiotika drink sonder die gynea se wete nie. Ek wil eintlik regtig nie die antibiotika drink nie. Voel so jammer vir my ou seuntjie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago - 16 years 6 days ago #116997 by joo~ste
Slakkie & Strikkie
Ek hou styf duim vas!!!!!!

Wanneer beplan julle om te toets?

'n Mens kan ook verskeie "fertile patches" CM kry dwarsdeur jou siklus. Volgens fertility friend (FF) moet jy aanhou BD elke keer as jy dit nog sien.

O , gits..ek sien nou eers jy is al op CD22. Seker te laat vir nog fertile CM. :huh:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account