× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 6 days ago #116995 by sexy~hexy
Hi Ansa...ek het ook half 'n gevoel dit is so iets, sal maar gou die ontvangsdame bel en net vra...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #116991 by Lia
Slakkie en Strikkie, FXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFX

Slakkie, ek stem, jy moet dalk bietjie wag, help nie om te vroeg te toets nie, maar toets gerus volgende week !! Ek hou styf duim vas.

Hexy, ek weet nie, ek dink ook jy moet eerder dr bel. En niks is onnodig as dit by jou gesondheid kom nie. Bel en laat weet ons.

Karin, ek glo ook jou babatjie is 100 %. Ai, dis glad nie lekker as die kinders so siek raak nie, hoop hy is darem gou gesond. Die naweek is darem net om die draai. Sterkte jong.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #116988 by Paisley
karin, ek is bly dat jy rustigheid in jou hart het ook! Ek het ons oukie al op so 16w begin voel, en manlief het hom die eerste keer op 18w gevoel skop. My dr. het toe ook vir my gese dat as ek die baba al so vroeg kon voel, dit nog 'n gerussteling is, want downs baba's se spiere in hul ledemate nie baie goed ontwikkel is nie, en hulle word dus ook gewoonlik baie later in die swangerskap gevoel... So regtig - ek glo en vertrou jy kan rustig slaap. En soos jy se... op die ou-end is dit in God se hande.

My my se jongste broer het downsindroom - en my oupa is op 'n jong ouderdom, so 25jr terug oorlede. Al wat op hierdie stadium my ouma aan die gang hou en sin aan die lewe gee is ou Rudi. Hy is al 43 en ouma is 87. Sy sou regtig gekripeer het sonder hom. So daar is werklik 'n doel agter alles!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #116987 by Ansa_S
More almal,

Ek het nie regtig tyd om personals te doen nie, behalwe Marie baie baie geluk met jou verjaarsdag!

En Hexy met my skraap het die dokter gese mens vloei vir 'n paar dae of weke en dan as dit opgehou het vir 'n rukkie en jy vloei weer is dit jou normale siklus wat begin.

Ek weet nie of dit met jou geval ook so werk nie?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #116985 by joo~ste
More almal!
Marie - gelukkige verjaarsdag!! Ek hoop jy't 'n heerlike dag sover. :cheer:

Hexy - ek twyfel nou nie eens 'n bietjie nie....jy sal weer swanger wees. Gee net kans..dit gebeur dalk nog vinniger as wat jy dink.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #116977 by KarinM
Hexy - almal verskil, maar ek moet se dat met albei my kinders het my bloeding aangehou tot 6 weke toe en eers in die laaste week begin afneem en verander na bruinerig toe.
Maar om jou gerus te stel, hoor maar wat jou dr se, hy sal die beste weet.
XX

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #116964 by KarinM
More almal! :)

Kry nogsteeds koud... brrr, maar darm beter as gister en eergister.

Paisley... :) dankie ek voel ook rustig oor my meisiekind nou. Met die laaste scan was haar neus beentjie ook baie duidelik daar... so... ek dink alles gaan okay wees. Dis maar in elk geval in God se hande.
As ek ooit weer sou moes kies of iemand raad gee, sal ek nie weer daai bloed toets doen nie, dis sommer nonsens regtig waar. My vriendin se toetse het heeltemal normaal en lae risiko terug gekom vier jaar terug en toe het sy 'n downs babatjie... wys mens net hoe akkuraat daai goed is.
En jip, ek het haar al begin voel!! Dis so lekker om die sagte stampies en stote te voel nou al. :) :)

Driekie - ag ek is so bly Markus is so opgewonde oor sy boetie! Dis wonderlik dat hy so voel en Owen is 'n pragtige naam.

Marie - Happy happy birthday Marie!! Hoop jy het 'n heerlike dag en 'n baie geseende jaar wat voorle!

Hexy - Mag jy binnekort geseen word weer met 'n nuwe lewetjie... :) Moet nooit moed opgee nie.

Strikkie en Slakkie - Ek hou baie styf duime vas en bid vir julle vir 'n positief hierdie maand dalk!!

Oooeee ek kannie wag om nou te hoor van julle ander wat die geslag is nie! Ek soek nou 'n pienk maatjie! Dis lonely tussen die bloues...hehe.

AFM: My arme seuntjie is siek by die huis. Hy ly erg aan sinus en allergiee en dis mos nou "daardie" tyd van die jaar weer waar al daai mense les op se! Wel, hy het nou 'n oorinfeksie ook ontwikkel en hy voel so goor, shame my arme kind. Hy le en slaap op die bank op die oomblik, moet hom nou op antibiotika sit en dis nie vir my lekker nie. :( Wel, solank hy net gesond word.


Lekker dag vir almal!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account