Hallo amal

Ekke is nuut hier op die site. Hexy is my maaikie op fb en toe sien ek eendag sy skryf daar dankie aan haar moomie maatjies, en toe dog ek, wel die site moet ek sien! Wel toe join ekke laas week, maar dis maar bietjie moeilik vir my om eintlik te chat, want ek het nie internet by die werk nie, so as ek innie aande by die huis kom dan is meeste mense al af. Ek is darm donderdae en vrydae af so ek sal dan maar moet opcatch.
Hexy vir my gese van hierdie thread, en Liz ook toe ek raad gevra het op 'n ander forum. Voel nog bietjie baie dom, en weet nog net wat beteken POD en 2WW, nie veel meer van die ande afkortings nie...
Ek het try opcatch deur die thread te lees maar sjoe hy is baie lank. het op bladsy vyfhonderd en iets begin (toe thread gese het ONE WEEK AGO) maar daar so baie leeswerk, toe lees ek so tien bladsye en skip maar tot hier.
Wel, by voorbaat sal ek nou al kan se dat ek nie baie deur die dag sal kan chat nie (behalwe don en vry - werk naweke ook) maar ek gaan try by hou.
Meer oor myself: Ekke bly in Richards baai, is laasjaar mei getroud en ttc van toe af. Het einde Mei hierdie jaar 'n MC gehad, en is more twee weke laat met AF. Het laas don 'n HPT gedoen wat eers inconclusive gewys het, maar toe ek hom later die aand weer bestudeer toe is daar twee ligte pink lyntjies.

Het dinsdag weer getoets en daar was defnitief twee donker pienk lyne. Was nog nie by dr nie. Laas keer het ek die MC gehad net na ek dr toe was, en al weet ek dit het niks daarmee te doen gehad nie, bly ek nou uitstel... sal 'n afspraak vir volgende donderdag maak
Sien baie daarna uit om julle almal te leer ken