× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 months ago #224459 by Snoekie
Hi Strikkie,
Altyd lekker as jy kom inloer, en saam gesels.

Lekker daggie vir jou!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224457 by Strik*kie
Hi julle

Blommie, jammer oor AF!! (hugs)

Zarah, bd nog die hele naweek net vir ingeval fxfx

Nads, FXFX daai simptomes bring jou bfp!

Snoekie, shame, sterkte met die MS. ten minste weet jy als is ok.

Ruby, sterkte met wag vir Af..... dis aaklig...

AFM: wou net gou inloer om hallo te se, geen nuus.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224454 by Zarah
More almal

Blommie, ek is so jammer dat AF opgedaag het :( Is die korter cycles nie die meds nie? Op watter meds is jy?
Ruby, ek hoop jou cycle reguleer... Sodat jy kan gaan vir jou IUI :woohoo:
Nads, hou ons op hoogte. Ek glo hierdie maand is jou BFP!
Snoekie, eet sommer baie olywe! LOL! En ons wil jou scan pics sien asb :)

AFM: Baie weird cycle. CD16, positief OPK. CD17, OV pyn en alle tekens van OV. Vandag CD18 en my temps het nie gestyg nie? Ek verstaan nie? Ek het verlede cycle ook op CD17 ge-OV en op CD18 het my temps gestyg. So, nou weet ek nie, het ek ge-OV???
BD was ook baie moeilik gister aand want ons het n fight gehad oor skoonmense :swear: Maar ons het gister oggend en aand ge-BD. Sal maar weer vnd in geval... Dis baie koud in Kaap vndg. Lekker dag almal!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224450 by Blommie
Hallo dames

Snoekie - sterkte met die groen voel

Zarah - geniet die bd

Ruby - vriendin nie meer lank nie dan het jy jou bfp

Nadsmeiring - daai klink vir my na alles goeie tekens. Sterkte met die laaste paar dae se wag vir jou bfp

AFM: Soos ek gedink het is ek uit die maand. AF is hier! Sit vanoggend en kyk na my cycle stats, my cycle word elke maand 2 dae korter. Het begin op 36 dae en is die maand 30 dae. Wonder hoekom dit so verskil elke maand

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224446 by Snoekie
Hopeful,
Baie dankie vir daai boere raad. Olywe is hoeka die een ding wat ek crave, en ek voel vanoggend noggal bietjie groen om die keuwe... :sick: Hoop dit raak beter deur die loop van die oggend.

Zarah,
Geniet die BD marathon.
hoop die siklus bring sukses vir jou!

Blommie,
Sterkte vrou, en 'n vet Druk vir jou!

Nadsmeiring,
Sterkte met die wag, Al daai tekens klink goed, ek hoop saam dat daai afskeiding implantasie was!

Ruby,
Jammer dat jpu siklus jou so bietjie deurmekaar het, Hou ons maar op hoogte met wat die dokter se.

Hallo aan al die ander Dames...

AFM,
Soos ek gese het ek begin al hoe meer groen voel, maar dit is okay, want dan weet ek minstens dinge gebeur. Verder kan ek nie meer wag vir volgende week Vrydag nie.

Hoop almal het 'n wonderlike naweek.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224429 by nadsmeiring
Ruby - Moenie worry nie, jy gaan oor n paar daggies gaan vir daai IUI, als gaan uitwerk jy sal sien, ek en jy gaan so saam saam mamma word! ;)

Ek dink aan jou en bid vir jou, laat weet wat se die dok! :heart:

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224428 by CheriseF
Nads - dit klink baie positief! DIe snotneus is beslis 'n goeie teken en ek hoop daai afskeiding was implantasie bloeding.

Ek was vanoggend by dok, het 'n sist en hy het meds gegee om te begin met die buildup vir IUI.. maar hy het later gebel en gese my estrogeen vlakke is nog hoog so my eintlike AF kom nog.. ek het van gister af AF maar hy se dis van die PRovera.. hy het nie besef die lae dosis provera gaan my actually nogsteeds op tyd laat bloei nie.

So hy het nie gese wat ek moet doen nie, net gese my eintlike AF sal binne die volgende 5 dae kom.. so ek sal maar maandag seker bel en vra wat gaan aan... ek kan lekker gefrustreerd raak as ek nie 'n antwoord kry nie maar dis fine... alles in God se tyd en SY wil en dis hoe ek die hobbeltjie in die pad hanteer.

Sterkte.. dink aan jou! kOm hou ons op hoogte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account