× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 months ago #224558 by zettie
zARAH ons het offer ingesit op huis in D'Urbanvale in Durbanville.

ek baie opgewonde dit is regtig `n mooi huis

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224548 by Zarah
Hi Zettie

Jammer dat jy deur dit moes gaan. Party mense is net plain stupid :evil:
Waar het julle offer ingesit? Sterkte met die bank, etc. Ons nuwe huis is in n nuwe ontwikkeling naby Buh-Rein / Uitzicht.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224544 by zettie
Hallo julle skuus ek is so bietjie MIA.

Ek is van dag CD9 klaar met Fertomid so nou wag ons maar vir O.

Nads daar is nog hoop moet nie moet verloor nie.

My naweek was baie op en af wipplank van emosies.
Saterdag was my gevreesde Babyshower van vrioendin wat saam my swanger geraak het ek was heeltyd fine tot en met haar Ma en Tannie my begin uitvrae het hoe dit nou met my en die swanger raak stories gaan. Natuurlik moes ek my stelf toe dadelik van die toneel verwyder want toe sit die trane vlak. Ons het gister `n offer ingesit op `n huis so is baie opgewonde daaroor so sal moet sien of hulle ons offer aanvaar en wat die bank se.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224538 by Andie
Nadsmeiring, dankie vir die welkom!!

:silly: 8DPO is hopeloos te vroeg om te toets hehehehe!! Maar ek dink as jy more oggend toets (of selfs vanoggend getoets het) sal jy jou BFP kry ;)

Watter HPT gebruik jy?

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224536 by nadsmeiring
Andy - Welkom hier by ons!

Ek toets al van 8dpiui af nog elke dag, maar het nie vanoggend nie, ek gaan nou maar net wag vir donderdag en as AF nog nie hier is nie gaan ek vir bloods.

Almal se vir my dit kan n teken wees van swangerskap, nie noodwendig AF nie, so daar is nog hoop!

Baie dankie.

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224535 by nadsmeiring
Zarah - Ek probeer so hard om positief te bly, maar dit is baie moeilik, maar tog se iets die heeltyd vir my ek is swanger, ek weet net nie meer nie. Ek gaan donderdag vir bloods as AF nog nie opgedaag het nie. Baie dankie vir die gebedtjie, en hou styf vas aan daai duime van jou!

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224534 by Andie
Geluk met jou verjaardag Blommie!!

Zarah, ek is nie een wat sommer toets nie jong. Ek wag mar elke maand geduldig vir AF om op te daag na al die spotting, want al sê my hart vir my om te hoop, sê my gesonde verstand vir my daar kan nie 'n pregnancy wees met so baie bloed nie :unsure:

Nadsmeiring, wanneer het jy die hpts gedoen? En wanneer moet jy gaan vir bloedtoetse? Dit kan wees dat die HPT's net-net te vroeg was om iets op te tel. En onthou... Vroeë swangerskap simptome en AF simptome is BAIE dieselfde. Ek sal vir jou duim vashou.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account