× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 months ago #224427 by nadsmeiring
Ek wou nog se, weet julle hoe cool sal dit wees as ek nou swanger is, die dag van die IUI was die dag wat my skoonsus uitgevind het sy was swanger, die dag wat ek sal uitvind was die dag van my vriendin se seuntjie se geboorte en as ek dan vol termyn dra sal die babatjie op my pa se verjaarsdag gebore word.

Ek wil so graag op vadersdag vir my pa se ek is swanger, dit sal regtig n nice geskenk wees want hy weet hoeveel dit vir my beteken en hy wil ook so graag he ek moet swanger word!

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224426 by nadsmeiring
Hallo almal, :heart:

Ruby - Ek is vandag 8dpiui, ek gaam op die 31ste vir bloods! :unsure: Ek weet eerlik waar nie hoe om te voel nie, ek wil nie te positief wees nie want as dit opeindig in n BFN dan gaan die teleurstelling te groot wees vir my om te hanteer, maar ek is ook nie negatief nie. :S Ek het so af en toe steek pyne en het ook vandag regtig n klein bq van n bruin afskeiding gehad, ek hoop dis goeie nuus, behalwe vir dit het ek al die hele week n snotterige neus en ek het bq navorsing gedoen, hulle se dit kan n vroee teken van swangerskap wees?? :whistle:

Het julle al n datum vir jou IUI? Ek dink regtig dit is wonderlik dat jul sulke goeie vriende het wat bereid is om julle te help, so het die Here n plan vir ieder en elk van ons, ek bid dat hy vir my en jou sal seun met n swangerskap op die 1ste IUI!

Blommie - Jammer oor daai temps van jou, hou moed vriendin :heart:

Zarah - Julle moet lekker BD, le lank met daai boude in die lug :woohoo:

Lekker daggie verder!

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224424 by CheriseF
Ek vergeet heeltyd om te vra:

Nadsmeiring - hoe voel jy? hoeveel dpo is jy nou na die IUI.


:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224394 by Blommie
Zarah - ek het van oggend getoets was negatief. En geniet die eier le

Ruby - ek vat dit dag vir dag, temps Val baie stadig die maand. Sal maar sien wat dit doen

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224379 by CheriseF
Hallo almal :)

Blommie.. moet nog nie opgee nie. *drukkie*

Zarah... Baby dance like there is no tomorrow! Geniet dit!

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224378 by Zarah
More

Blommie, het jy al ge-toets? Jou temp is nog steeds hoog volgens my...
Hopeful, ek sal daai raad onthou, gelukkig hou ek van olywe. Jy moet die lang naweek geniet!

AFM: Vandag is CD17 en ek het gister aand n +OPK gekry. So ek le n eier vandag!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224373 by Hopeful
More Almal,

Shoe Blommie ek is baie jammer om dit te hoor :cry: sterkte vriendin

Julle ek het vanoggend die oulikste "boere raad" gehoor wat ek eer wou kom deel met die van julle op Fertility meds en die pregnant faries hierso!
Blykbaar is dit onlangs bewys dat Olives help vir naargeid :) ek weet dat die fertility meds mens lekker naar kan maak en dan natuurlik morning sickness en dat mens nie medikasie vir dit kan neem nie so ek hoop dat die darem vir van julle verlugting beid :)

Hoop dit gaan goed met almal. Namibia het n vakansie dag more so ek wens julle nou al n mooi naweek toe!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account