× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 months ago #224531 by Zarah
Happy Belated Birthday Blommie! Mag die Vader jou hart se begeertes vir jou gee! Dis nie lekker om manloos te wees nie. Ek kan nie slaap as ML nie by huis is nie. Sterkte met dit.
Nads!! No AF! Dit is great! Amper al my vriendinne wat swanger is het gesweer AF is oppad en dit het so gevoel, maar hulle het BFP gekry!
So moenie moed verloor nie. Wanneer gaan jy vir bloed toets? Ek hou duim vas en se n gebedjie.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224530 by nadsmeiring
More almal,

Ruby - Het daai heks al opgedaag?

Blommie - Better late than never, Happy Birthday!!!Sterkte met die meds.

Zettie - Waar kruip jy weg?

AFM - Ek het n rustige naweek gehad, die hele naweek gesukkel om n blerrie chocolate muur te bou vir my vriendin se seuntjie se verjaarsdag koek, nou is dit darm gedoen. Ek is vandag 12dpiui, het nogsteeds geblokte neus, maar dit voel so asof AF opad is, ek bly vir DH se ek is nie swanger nie want ek kan voel Af is oppad, dan se hy nee dit is nie, kom ons wag vir die bloed toets, ek het al 4hpt gedoen en almal was BFN "dink julle dit was dalk te vroeg?" Hierdie gewag is besig om my mal te maak :headbang:
Wel ek hoop en bid AF bly ver weg en daai bloods gee my n BFP!!!!

Lekker daggie almal.

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224524 by Blommie
More dames

Ruby - AF al hier?

Nads - engine nuwe simptome?

Zettie - Waar is jy vriendin

Al die ander hallo

AFM: het n baie lekker naweek agter die rug. My en my skoonsus se verjaarsdag party was baie lekker. Het so bietjie down gevoel. Een van my skoonsus se vriende was daar met hulle baba, baba wou heel aand net by my sit. Het selfs die baba Aan die slaap gemaak. My skoonsus se die baba het Evan se Susie kom roep, so ek gaan dit as iets positief sien. Manlief het my vreeslik bederf. ML hey vanoggend Mozambique toe gevlieg, so ek is die week manloos.

Is vandag cd4, begin more met my meds.

Lekker daggie

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart

File Attachment:

[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224518 by Zarah
More almal

Andy, ek weet presies hoe jy voel. As ek nie die Duphaston drink nie, is ek PRESIES dieselfde.
Wel, ons het besluit, as hierdie maand n BFN is (wat ek GLO nie die geval gaan wees nie!), gaan ons n break vat. No meds. Ons huis is hopefully klaar gebou by einde June en ons trek 1 Aug. So ons gaan op dit fokus. Ek sal afspraak maak met FS wanneer ons getrek het. Ek need net n break van pille en stress!
Al wat my pla, is dat ek weer gaan spot want ek gaan nie Duphaston het nie.

EN, ek het besluit om gynae's te verander.

Lekker dag almal. Andy, wanneer toets jy?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224517 by Andie
Dankie Zarah. Ek het die naam neergeskryf. Ek maak juis vandag 'n afspraak by my gynae vir 'n slag. Ek begin spot vanaf enigiets van 3DPO to 5DPO, regdeur tot wanneer AF begin. En nie net bietjie spotting as mens afvee of so nie, ek moet actually 'n liner dra elke dag heel dag want dit is soos 'n ligte AF :S En dit is DEFNISLIS nie normaal nie!!

Jammer dat ek sommer so hier by julle thread ingeval het dames!!

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224497 by Zarah
Duphaston is n hormoon, progesteroon. Jou progesteroon levels styg na OV. Dit laat ook jou BBT styg. As dit nie genoeg styg nie, spot jy en swangerskap is ook onwaarskynlik. My gynae skryf dit voor. Dit is nie te duur nie. Soos ek se, dit het my spotting verminder. As ek dit nie drink nie, spot ek ALTYD na OV. Partykeer n paar dae lank!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224492 by Andie
Zarah, dankie ek het jou boodskap op die Engelse thread gesien. Vertel my bietjie meer van die Duphaston... Is dit 'n fertiliteits pil? Kry mens dit net op voorskrif? Ek sal enigiets probeer om te help met die ontydige spotting

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account