× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 4 months ago #224240 by Zarah
Goeie more almal

Wel, na n uur se wag in die wagkamer, het ek uiteindelik dr gesien. Ek het mooi vet follies aan regterkant, baarmoeder lyk reg.
Gynae se woorde aan my was dat ek ovuleer en alles reg is. En die feit dat ek nie swanger raak nie, nou na n FS verwys moet word.
Hy gaan nie nou weer n Lap doen voordat ek nie by FS was nie.
So, vandag is CD15. Wag vir ovulasie en as die eiertjie nie inplant nie, is ek oppad FS toe... (maar ek glo hierdie is Zarah se maand!)
Hy het ook pille voorgeskryf om te help met AF, maar ek glo dit gaan nie nodig wees nie.

Lekker dag almal (waar is julle in siklus?)

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224225 by Feetjie
RUBY,,, nee vriendin go vir die iui, dit MOEt mos dan net werk ;-) ek nou sommer ook baie opgewonde vir jul! hou ons asb op hoogte.

ekt "onverklaarbare infertiliteit", nikse foute met dh of met my! 100% elke keer gereageer op meds en als. wou net nie werk nie :-) maar ek glo nou vas dit was maar te veel spanning ens. :-)
Ons het toe mos natuurlike bfp gekry, 2dae voor ek na nuwe fs wou gaan ;-) daarom se ek daar is altyd hoop, bly net glo!

baie sterkte ek dink aan jou!!!!!!!

Zarah wat se dr??? baie sterkte!!!!!!!!

gaan baie goed die kant dnkie!!

Lekker aandjie julle almal

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224208 by CheriseF
'n Dame het dit op facebook se infertiliteits bladsy gepost:

Lord, Give me Strength...

To keep my cool when another period starts.
To keep my chin up when a co-worker announces her pregnancy.
To have a good relationship with my friend in spite of her ability to conceive easily and not be jealous of her.
To endure my sister-in-law's comments about toilet training.
To keep from crying when I see children begging on the roads.
To forgive my doctor when he keeps me waiting for two hours for a consultation - and then can't remember my name.
To make the right decision about treatment.
To maintain a good relationship with my husband in spite of all this.
Amen.

God, grant me the serenity to accept the things I cannot change, the courage to change the things I can change, and the wisdom to know the difference." - Reinhold Niebuhr

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224205 by CheriseF
I have a plan for you
It's gonna be wild.
It's gonna be great
It's gonna be for Me
Open up your hearts and let me in.

Jesus Culture - Come away

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224202 by Zarah
Hi Feetjie. Hoe gaan dit met jou en baba? Enige morning sickness?
Momtoc, die endo was nogal erg op my blaas (ek het blaas probleme na die operasie), en by my eierstokke (gelukkig was dit nie beskadig nie) en dan kon hy nie die endo van my kolon en dikderm verwyder nie. Dis te gevaarlik.
So, wat ek wil vas stel vandag met gynae.... gaan ons na hierdie siklus weer n lap doen? Of gaan hy my verwys na FS toe? Ek dink persoonlik ons moet maar eers weer daar binne gaan kyk

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224199 by blessedmom
Zarah, sterkte & soos ek na jou ticker kyk, vermoed ek ook dat die endos weer in volle swang is. Waar het dit oral gesit? Die scarring van die laps wat ons deurgaan kan ook probleempies veroorsaak as dit natuurlik nie ordentlik gedoen was nie maar glo jou gynae is goed.
Jy is definitief nie veronderstel om so erg te bloei & klonte te hê nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 4 months ago #224196 by CheriseF
Feetjie, dankie vir die mooi woorde.
EK kan nou nie so lekker onthou hoekom het julle gesukkel nie, kan jy gou 'n recap gee asb? My DH het 'n fantastiese SA en ek reageer goed op meds, ons bleddie timing is net af as gevolg van sy werk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account