× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #109070 by Slakkie
Ag dankie Anje maar ek dink regtig nie so nie want DH moes dan ystermanswemmers gehad het om dit te kon regkry ek dink ons sal mediese geskiedenis maak

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109065 by Slakkie
Ankia ek skuld jou nog 'n geldjie maar sal maar moet wag tot payday as dit OK is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109063 by Goggatjies
Yip strikkie - ek het gekry
Dankie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109061 by Lia
More more julle wonderlike dames !!!

Dankie vir almal se verjaarsdag wense. Ek het heerlike ontbyt gaan eet saam my baas en my man. Ek het reeds die grootste geskenk in my lewe gekry vir 'n verjaarsdag, ek is verby 12 weke !! Ek het gisteraand weer die doppler gebruik, ons tel baba se hartklop darem maklik op. Dit was weer gemiddeld 164 bpm. Dis so lekker om dit te hoor.

Ai Slakkie, ek bid baie hard dat daar 'n onverwagse verassing vir julle wag !!

Dankie Ankia vir al jou moeite !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109056 by Strik*kie
Hi Ankia, dankie vir jou moeite, jy het my geldjie gekry ne? Was smoorkwaad vir my outjies wat moes inbetaal. Maar dis lang storie.

Hi Slakster, dalk het jy gevat soos Toyota met siekwees en al ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109053 by Goggatjies
Ek het klaar bestel
Dit sal more afgelaai word

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109038 by Goggatjies
Goeie More

Ek gaan vandag Hexy se blomme bestel.
Ek wil net baie dankie se aan almal.
Julle is wonderlike mense

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account