× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #109107 by Lia
Cornel, my ring doen dit ook, ek haal nou maar my ring af wanneer ek my hande was en nadat ek afgedroog het, wag 'n paar minute voor ek die ring weer aansit.

G, lekkerrrr man, julle gaan dit baie geniet !!

Dankie julle.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109092 by Morgan
More julle!!!

Anje baie geluk met jou verjaarsdag!! mag die jaar net geluk bring!

Ankia dankie vir jou moeite sal die geld oor betaal sodra my internet banking weer reg is

G lekker man hoop julle geniet die vakansie vreeslik baie

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109088 by Cornel
More GB

Sjoe hoe lekker jaloers maak jy my nou!!!!!!!!!! LOL

Het net vanoggend vir DH gese "Ek verlang vandag vreeslik na die see"!!!!!!

Julle moet dit sommer baie,baie geniet!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109085 by G Baby
More dames!!
Anje baie baie geluk met jou verjaarsdag vandag,hoop jy word sommer baie bederf en dat jy heerlike dag sal h?. Mag die jaar ook vol voorspoed en mooi dinge wees.

Ons ry volgende week Balito toe vir so amper 2 weke,die kinders en ek en dh sien vreeslik uit na die vakansie. Ek was nog nerens die jaar nie,so ek tel saam met die kids die slapies af.
Hoop julle almal het lekker daggie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109084 by Cornel
Ek sien Gerne (my niggie) op die Oktober thread het die Christening kompetisie gewen!

BAIE GELUK JONG!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109078 by Cornel
O ja Ankia ~ Baie dankie vir jou moeite om die blomme vir Hexy te reel!!

JY IS 'N DARLING!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109076 by Cornel
Goeie more dames!

Anje Baie baie geluk met jou verjaarsdag,mag jy 'n Wonderlike dag en 'n Geseende jaar he! :woohoo:

Hier gaan dit goed,het gister middag so lekker reentjie gehad ~ eintlik net die stof natgemaak ~ en nou wag ons weer 2 weke dan begin ons reenseisoen ~ DAN REEN DIT ELKE DAG!

DH slaap nou,gelukkig is vanaand die laaste aand van nagskof ~ dan is hy weer vir 3 dae by die huis dan vir 6 dae op dagskof en dan begin die nagskof weer.

Ek sit vanoggend hier met 'n vinger wat vreeslik jeuk.......... :blink: My trouring is hol aan die binne kant,so as ek hande was of iets dan bly daar vog onder my ring...........nou is my vinger bloedrooi en hy jeuk vreeslik.........die ergtes jeuk is tussen die middelvinger en die ringvinger.......... :S

Lekker dag vir almal van julle! :kiss:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account