× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #109037 by Slakkie
Baie geluk met jou verjaarsdag Anje ek weet sommer dit gaan vir jou die mees gelukkigste jaar van jou lewe wees!

Nou is ek weer in die posisie van wag vir AF vandag CD 28 so sy moet vandag kom....het vanoggend geBD om te probeer aanhelp maar ek weet daar is nie 'n kans van 'n BFP nie want ek was in die week van O siek so het daar die pot heeltemal misgesit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #109032 by Goggatjies
Goeie More

Anje Baie geluk met jou verjaarsdag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108987 by Strik*kie
Hallo julle

Anje: HAPY B-DAY - MAG DIT VIR JOU MOOI JAAR VOL LIEFDE EN VREUGDE WEES!!!!!!!!!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108978 by Ansa_S
Anje, Baie geluk met jou verjaarsdag! Hoop jyt 'n heerlike dag propvol bederf en sakke vol liefde!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108964 by marie r
Anje , die een is vir jou:



Baie geluk met jou verjaarsdag, mag dit 'n onvergeetlike dag en jaar vir jou wees. Hoop al jou drome word waar....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108854 by Cornel
En daar is stilte!!!!

Dames ek gaan groet,nou moet ek eers vir DH wakker maak sodat hy kan eet en dan gou stort en dan is hy oppad werk toe!

Lekker aandjie vir julle almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108824 by Slakkie
ek is lus vir iets soos 'n lekker creamy tamatierige pasta met baie parmesaan mmmmmm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account