× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #108822 by marie r
Slakkie ek maak vanaand so roomvis gereg (baie maklik & baie lekker) met mash en ertjies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108821 by marie r
Dit is nie vreeslik van 'n update van Hexy nie. Sy moet self haar storie vir julle kom vertel. Dit gee 'n mens hoendervleis en trane. Al wat ek net kan sê is dat my hart bloei vir haar, Mario & Jayden.

Sy lees al ons posts van haar selfoon af, maar sy kan nie post nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108820 by Slakkie
Klippie wanneer kom julle terug? Geniet dit !!!

Wat eet julle almal vannaand? Ek soek inspirasie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108817 by Cornel
Tata Anje!
Lekker aandjie vir jou ook!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108813 by Lia
Sjoe, ek het ook omtrent gesukkel om op te kom nou.

Ag nee man Klippie, darem gaan jy nou met 'n nugter kop kan lekker vakansie hou sonder om te worry oor wat jy mag en nie mag nie. Jy moet dit geniet en baie foto's neem !!

Dankie vir die update Marie.

Girls, ek log eintlik nou in om koebaai te se. Ek mis julle deur die dag.

Julle moet 'n heerlike aandjie he.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108811 by marie r
Klippie onder omstandighede. Môre gaan weer 'n slegte dag vir haar wees, want hulle gaan huis toe en daar's baba goed in die huis.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #108808 by klippie
Thanks julle. Ek was dit te wagte.....gelukkig het AF vandag gekom en nie Donderdag nie! Teen Saterdag sal ek lekker kan vakansie hou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account