× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #107452 by klippie
Ja Morgan, ek hoop ook sy daag nie op nie, maar ek hoop ook dat as sy opdaag, sy bleddie vroeg volgende week kom, dat my vakansie nie heeltemal gekonk is nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107451 by Morgan
Slakkie soos klippie se jy gan n nuwe eggy maak, DH moet net nie siek wees nie!

Klippie hoop AF daag glad nie op nie!!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107450 by klippie
Ja, Morgan, ek het vanoggend geroofkyk toe jy vra oor die naam. Sal bietjie moet dink.....soek jy classy, funky of humoristies?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107449 by Morgan
Klippie hello!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

jys net die regte een om my te help dink aan n naam... jy en slakkie is mos baie sharp!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107448 by klippie
Slakkie as jy siek was is dit fine, met jou volgende siklus word daar 'n nuwe eiertjie gemaak. Dis net solank jou DH nie siek is nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107446 by Slakkie
klippers!!!!

Ag moenie worry nie toe ons vroeër vanjaar ook weg was het ek op die vliegtuig geklim CD1 uagh.

IUI ek wil dit met Dh bespreek om hierdie maand te doen maar op 'n manier is ek bang om met hom te bespreek bang hy sê nee ons moet wag want ek was siek gewees.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107444 by klippie
Okay girls, my medium-termyn doelwit is om 1000 posts te slaan voor ek op vakansie gaan.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account