× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #107507 by Driekie
Ek stem shoeeee....miskien moet ek vroeer wegloop..al my werk is al amper klaar!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107505 by Morgan
sjoe dis vreeslik still hier vandag... waars almal

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107495 by Driekie
HEHE - dankie julle :blush:
Dis baaaaaie harde werk want hy na-aap deesdae elke woord wat hy hoor en se dit oor en oor tot dit klink soos wat hy gehoor het..

En as jy kwaad raak veral...dis n mission!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107493 by Laliek
Ag dis te sweet Driekie! Well done!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107490 by Morgan
hello driekie

Die wind waai vandag oor die kant.

Ag jitte hy word nou lekker groot! en julle leer hom so mooi lol

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107489 by Laliek
Bye Slakkie!

Morgan moenie eers praat van hoe vinnig die tyd vlieg nie!!! Ek kan onthou dit was op pampers site waar jy nog 'n BFP gekry het. Aarde as ek so tel is dit 15 maande al wat ons ook probeer :blink:

Ek hoop so Morgs, hou nie van al die goete wat mens moet drink en doen met IUI's nie, dit voel als so nagemaak MAAR as ons nie natuurlik swanger kan raak nie en die volgende IUI doen die ding sal ek dit 10 miljoen keer oor doen :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107487 by Driekie
Helllooooooo!!!!!

Hoe ganit hoe ganit???

Gan great hier net VREEEEEEEESLIK winderig...net stof die hele wereld vol..die weerburo was so net vir n verandering reg!!!

Nie veel nuus hier nie..net..ek moet met julle deel:

My skoonpa praat regtig lelik en dis een ding wat ons regtig baie hard mee werk en dit is dat Markus nie sy taalgebruik en maniere aan leer nie...
Nou ja...skoonpa se gister na een van die honde n wind gelos het "Nou wie van julle honde het nou net ge$%^"
En Markus hoor dit en hy reprimand to so ewe sy oupa met die volgende woorde: "Nee oupa, honde poefie - oupa moet mooi praat!!"

Ons het behoorlik gele soos ons lag!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account