× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #107336 by Cornel
Halo Slakkie!

Charlaine,Slakkie praat waar!

TOETSE GIRL!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107330 by Slakkie
Charlaine om 'n situasie te ignoreer vat dit nie weg nie nè en het jy gelees dat Ansa se babatjie al beweeg al as jy preggies is dan is julle omtrent ewe ver.......wil nie snaaks wees nie. TOETS en kry die nodige mediese sorg as jy preggies is!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107322 by Cornel
Ai Charlaine jy sal dit nou maar net moet doen........

Het jy enige simptome?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107311 by ChaNa
Ai ek wil ni weet nie... Eka is ni lus vi moelikheid ni

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107304 by Cornel
Heheh,Charlaine ek is maar net hier besig...........

Ek werk so tussen in op 'n ander program ook!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107298 by Cornel
Charlaine ek stem saam Morgan,doen eers HPT dan besluit jy verder.......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107297 by Goggatjies
Charlaine, ek dink ook jy moet eerder toets
Voor jy die dokter bel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account