× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #107484 by Morgan
ta ta slakkie!!!! lekker naweek en loer gou weer in!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107482 by Slakkie
Baai julle!!!!!!!!! Lekker naweek!!!111

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107481 by Morgan
Lalie wie weet dalk is dit nie eers nodig vir n IUI nie fxfxfxfx vir jou en klippie en slakkie en strikkie die maand

CHARLAINE????

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107479 by Morgan
Hello lalie

Carli is gemaak saam strawberries en cream.

Ek het vandag presies n jaar terug met my CD1 begin van my BFP siklus... kan nie glo dis so lank terug nie voel soos net nou die dag!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107476 by Laliek
Hi julle!!

Ek kom se gou gou hallo en wag vir Charlaine se nuus!

Freakit Klippie en Slakkie - julle moet nou van chocolates praat terwyl ek pirate view hier op die site ;-)

Hi Morgs, Cornel, Driekster, Anje, Ansa, Ankia en res!!

Gaan goed hierdie kant, ek is op CD15 vandag en ek dink so ampertjies ek ovuleer vandag of ek het dalk al gisteraand geO. Ek en ML het gisteraand bietjie laf geraak maar dis sover enigste tyd die week wat ons kon! Ons gaan nou nou so middag quicky ook inwerk vir die wis en onwis LOL! Ons vat dit maar net soos dit kom en kyk wat gebeur tot ons volgende IUI doen!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107472 by Morgan
ag nee sies klippie ek sal ook wat gee vir daai chocs maar my man moan mos dis te duur.... haha sal maar hom vra om n chomp saam te bring

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107471 by Morgan
hahaha klippie eks bly dis nie meer garage pies nie!!!!

het julle die nuwe dark aero geproe? baie lekker maar baie soet

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account