× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #107442 by klippie
Charlain, pieps nou en kry klaar! Ek het baie werkies!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107440 by klippie
Cornellie!!!!!!! Dit gaan goed. Hoe's die weer by julle? Nee wat, hier kan die weer nie besluit of dit warm of koud of nat of droog is nie, sommer regte poepsak weer.

Anyway, ek het AF pyne.........dinge lyk nie positief vir my nie........

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107438 by klippie
Girls, Maandag is CD1 vir my, maar ek vermoed ek gaan bietjie laat wees (lekker vakansie romanse in sy glory in!). Dink julle ek moet maar in elk geval Maandag toets, of moet ek wag tot die oggend van die vakansie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107435 by Cornel
Hi Klippie!

Jip ons sit met styf geknypde boudjies en wag vir Charlaine!!!!

Hoe gaan dit met jou?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107434 by klippie
Hi dames! Hoe gaan dit hier vandag? Ek sien julle wag vir Charlaine om te toets.......

Slakster - wanneer is jou IUI?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107404 by Slakkie
Toe toe toe Charlaine ons wag in spanning!!!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #107387 by Cornel
Nou toe waarvoor wag jy!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account