× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #106323 by Laliek
Klippie shame man, horrible oor die thrush! Ek het darem nooit dit gekry nie maar die blerrie goed het my wel cysts gegee!!! Ek gaan nou soos 'n hippie klink maar dis eintlik horrible wat daai drugs aan mens se liggaam en hormone doen. Ai wat ons nie alles sal deurmaak nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106320 by Beertjie
Luister girls ek gaan nou eers groet, sien julle weer Vrydag, want ons krag is more af... Geniet julle aand!

TATA-BYE

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago - 16 years 1 month ago #106317 by Cornel
Kom ek en jy begin dit saam?!

Strikkie en ook al die ander kom ons begin die nuwe thread saam,ek het nie 'n idee wat om te se nie........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106316 by klippie
Ek moet dit net deel met julle - want ons thread is mos enige iemand sukses met vrugbaarheidspille....wel, die vrugbaarheidspille veroorsaak al weer thrush by my, net soos laas maand. Ek is bietjie bang om weer kanesten te gebruik in case ek dalk preggies is, maar ek is in ongemak.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106314 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106313 by klippie
Ankia, ek moet dit net vra want ek is in denial, maar jy is 100% seker jy het reg gehoor by Hexy nè?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106308 by Strik*kie
Ai Ankies, dit is maar sleg jong! Lekker aand vir jou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account