× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #106451 by Lia
Ok, ek het uitgevind, sy is in die Medi-Clinic Bloem in die maternity ward.

So wie het 'n kontak in Bloem en hoeveel moet ek bydrae?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106450 by Lia
Ok, ek is terug.

Lalie, jy mag nie cheat met pudding nie jong.

Morgs, dis nou snaaks dat jy se jy wil die dvd sien, my man het dit nou net op facebook gelaai en vir my gelink. Dit vat net ‘n rukkie om te load en daar is stukkies tussen in wat lyk of dit vries, maar dis maar net waar die dr gemeet het.

Ai jammer Klippie, het nou nie so probleem gehad daarmee nie. Wees maar versigtig en vra jou dr.

Girls, ek dink dis ‘n uitstekende idee om vir Hexy blomme te stuur, ek sal ook bydrae. Vir een of ander rede dink ek haar dr is by ‘n medicross

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106444 by Cornel
Baie dankie Klippie!

Lekker aandjie vir jou!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106443 by klippie
Girlies, ek moet nou nog 'n paar goed doen en dan huis toe. My aanbod staan nog steeds. Ek sal more-oggend kom inlog om te sien of daar al enige nuus is.

Lekker aand!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106440 by klippie
Iets met 'n R - sy't nog met Beertjie gechat daaroor, want Beertjie wou ook na 'n dr in Bloem gaan, die ander ene.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106438 by Cornel
Nee gits ek kan nie onthou..........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106435 by Cornel
Jip ek weet,maar waste hospitaal...........??????

As ons dit nie gereel kry nie,glo ek nie sy sal snaaks dink nie........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account