× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #106434 by Strik*kie
Klippie, weet nie of sy in privaat hospitaal is nie, andersins is daar Universitas, die ander een is nie so bright nie so glo nie sy sal daar wees nie, maar ken nie die privaathospitale daar nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106433 by klippie
Sy het die dr se naam genoem op 'n kol - kan iemand onthou? Dan kan ons dit google.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106432 by Strik*kie
Cornel, het Ankia gesms maar sy antwoord nie, sal laat weet as ek iets hoor. Sal dan vanaand probeer post, maar weet nie of dit te laat sal wees nie. Weet niemand by watter gynae sy was nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106429 by klippie
As ons weet in watter hospitaal sy is, kan ons die hospitaal ook bel - party hospitale het 'n blommewinkel wat 'n bos kan opmaak en vir haar gee.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106427 by Cornel
Baie dankie Klippie.

Ek ken iemand in Bloemfontein........maar ons probeer nog uitvind in watter hospitaal sy is en hoe lank sy daar gaan bly!

Hexy indien jy vanaand hier lees.........ons wil al die dinge weet omrede ons vir jou baie omgee.......

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106424 by klippie
Ek ken niemand in Bloem nie - as een van julle dalk iemand ken en kan reel vir die blomme sal dit gaaf wees. PM vir my julle bankbesonderhede en selnommer (of die van die persoon wat dit gaan koop)- ek sal R300 bydra vir 'n bos blomme. Sal die geld dadelik inbetaal en bewys sms.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106420 by Cornel
Doodreg,laat weet waar sy is en hoe lank sy daar nog bly en of sy nog daar is........

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account