× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #106245 by marie r
Anje wat se die dokter. Ons kort bietjie goeie nuus vir die dag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106244 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106239 by Lia
Ek voel nou te sleg om my hele storie hier te vertel, so ek gaan maar net se dat ons het alles gesien wat daar te sien is aan baba, die handjies en voetjies, die brein lobbe, die maag, die rugstring ens. ens. ens. Dr het nekkie gemeet en gese dit is reg en ons het bloed vir downs getrek vandag, dr se dit vat so week om terug te kom. PS: Ons het 'n goeie peek tussen die bene gehad, maar jy kon nie eintlik iets sien nie - nog te vroeg.

Julle, ek voel nou baie sleg vir Hexy, dis 'n aaklige ding om deur te gaan. Alhoewel ek glo alles gebeur met 'n rede, is dit net nie "fair" nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106238 by Laliek
Klippie dankie maar ek voel of ek nie verder as dit kom nie en moet 10 teen 1 aan anoreksia begin ly voor ek verder gaan verloor! Dit vat sooo stadig! Ek weet dit klink soos 'n excuse maar vrekkit dit is net soveel moeiliker as jy die 30's geslaan het!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106237 by Lia
Middag dames
Ons krag by die werk is af, so ek kon nie in log vanoggend nie. Ek kom nou net van die dr af baas het gese ek kan sommer huis toe gaan, so hier is ek. Ek het net gou opgevang.
Ansa, jammer oor die MS, ten minste groei baba mooi. Geniet jou scan en moenie bekommerd wees nie, ek was bekommerd tot met die 10 weke scan. En net voor ek ingeloop het met vandag s’n, het ek weer vir ‘n oomblik gewonder. Ek dink dis normaal.
Oe lekker Morgan, ek dink dis ‘n baie lekker werk, wanneer begin jou kursusse ? Morgs, ‘n vriendin van my neem portfolio foto’s vir “celebrities” in haar spaar tyd en sy was altyd op Nikon en het onlangs geskuif na Canon (ek dink dit was die 450D of so iets) en sy hou nou meer van die Canon, so kyk maar net mooi voor jy koop, dis nogal ‘n duur hobbie.
Hi G, sjoe De Nys is al lekker groot. Bly om te hoor dit gaan goed met julle.
Charlaine, toets weer, toets skelm. As jy swanger is, moet jy folien suur ens in kry. Jy wil tog nie baba onnodig skade aandoen as daar een is nie. Nee, ek dink die beste is gaan sien dr, want dit kan weer siste wees, al moet jy dit ook skelm doen.
Ag nee, ek lees nou van Hexy, dis vreeslik, ek kan dit nie glo nie. Ek wonder wat het fout gegaan. Ek kan my nie in dink hoe sy moet voel nie. Ugh, ek huil sommer ook. Dit laat my net weer besef hoe “fragile” die lewe is.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106236 by Laliek
Klippie dankie maar ek voel of ek nie verder as dit kom nie en moet 10 teen 1 aan anoreksia begin ly voor ek verder gaan verloor! Dit vat sooo stadig! Ek weet dit klink soos 'n excuse maar vrekkit dit is net soveel moeiliker as jy die 30's geslaan het!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106235 by Morgan
JULLE WAAR IS ANJE VANDAG????

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account