× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #106276 by Strik*kie
Lalie, ek weet nie sal seker maar sukkel met die vis saam. Maar eet ook net handporsie grootte porsies en baie slaai. Dink my dh voel al soos slaaiblaar want hy kry ook met elke ete slaai. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106271 by Morgan
haha lalie jy praat oor diet kos maar jy maak my nou kus vir lekker stukkie hoender en vars groente!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106269 by Cornel
Dis 'n goeie plan Strikkie.....

Hoe doen ek dit?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106268 by klippie
Anje, so bly alles lyk tot dusver goed. Moenie sleg voel om te post oor die scan agv Hexy nie - ons deel almal se vreugde EN leed.

Lalie - ek sukkel ook met die verloor - het vasgehaak op 4 en dit wil net nie oorslaan na 5 nie. Toe dog ek laat ek konsentreer op die sentimeters, maar dit het ook nou vasgehaak! Byt net vas!

Oja, en my toetsdatum - my ticker is dalk misleidend, dit werk op my siklus toe dit nog 28 dae was, maar die laaste 2 maande het die clomid/fertomid my vroeg of laat geO, so my siklus was so 3 of 4 dae langer, so ek sal maar sien - sal eers volg Woens toets as AF nog nie opgedaag het nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106267 by Laliek
Anje bly alles is reg met jou en baba. Ek is saam Morgan, dink dis 'n pienkie ;-)

Strikkie ek eet gebalanseerde etes waarvan porsies nie groter as my handpalm is nie, protein en carbs, maar niks carbs in aande nie. En dis alles gestoomde hoender en vis en groente. 3 maaltye deur dag is vaste kos en dan 2 shakes tussen in wat protein shakes van USN is. Ek dink ek verloor meer sentimeters want my klere sit al redelik los maar die kg's bly redelik konstant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106265 by Morgan
Strikkie ek het ook gedink ons moet so iets doen! maar dis jou idee so maak jy een oop!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #106263 by Strik*kie
Cornel, hoekom maak jy nie nuwe thread oop vir Pray for Hexy nie, dan kan almal daar bemoedigende boodskappies vir haar los? Dis net 'n idee.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account