× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #105917 by Beertjie
Hallo Cornel,gaan redelik goed jong en daar met jou?
Het nou net 'n lemoen geeet maar ek weet nie of dit so 'n goeie ding was nie...is nou vrek naar!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105912 by Cornel
Halo Beertjie!

Hoe gaan dit vanoggend met mamma en baba?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105911 by Cornel
Goeie more almal!

Ai my gedagtes bly by Hexy ek hoop,bid en vertrou daar haar 2tjies okay sal wees............ai die vrees van swangerskap!

Hier gaan dit goed,net lekker dik van die sinus..........

Julle moet almal 'n baie lekker dag he!

Anje ek stem saam ~ dit klink nogal snaaks om te vra om 'n ander vrou se nude fotos te sien.............toemaar ek is net so lekker nuuskierig! :laugh: So Charlaine.............jy sal vir ons almal jou fotos moet email!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105907 by Beertjie
Sjoe maar die blog is stil vanoggend!

Ja mense die een wat eerste iets van Hexy hoor moet ons dadelik kom se groot asseblief!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105879 by Ansa_S
Sjoe ek sien nou eers op facebook Hexy se bruin afskeiding het begin bloederig lyk maar dat dit kom en gaan!

Ek bid vir haar en die baba's! Een van julle wat dadelik van haar hoor moet ons dadelik laat weet1

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105852 by Ansa_S
More almal!

Hoe gaan dit? Is opgewonde om van Hexy te hoor! Hoe laat is haar afspraak nou weer?

Het darem gisteraand net klein bietjie opgegooi, maar ek het net droe plaatkoekies van spar geeet vir aandete. So ons hoop maar vandag is 'n beter dag!

Siestog my ma kry my so jammer as ek so naar is en opgooi, en sy se net die heeltyd die kleintjie moet net klou tussendeur die gebrul!

Gaan more weer huisdokter toe vir 'n sonar! Is opgewonde, maar weet nie hoekom mens elke keer benoud ook is nie, of is dit net ek wat so is????????????

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105735 by Morgan
Yip dis die 2de!

Ek en DH dreig nou elke jaar om te gaan maar het nie die guts gehad nie... die jaar wil ons ook gaan kyk wat al die hype oor gan

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account