× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #105934 by Beertjie
Sjoe jy sien kans vir baie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105932 by Cornel
Ek is maar besig om my vark inligting te doen op die rekenaar.......daar is 154 verskillende siektes en beplan om almal te leer en te ken........

Ons gaan einde volgende jaar permanent terug SA toe,dan gaan ons intensief met varke boer......en dis my en ml se besigheid.......ml hou nie van leer nie so nou moet ek ALLES en NOG WAT oor varkies leer,maar ek kla glad nie want dis vir my verskriklik interessant ~ Ek is mal ook dierlike en menslike Biologie.

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105930 by Beertjie
More Strikkie!!!

Gaan goed hier en met jou?

Ja ek dink tog so aan Hexy hulle al drie moet tog net ok wees!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105928 by Beertjie
Hoe tik 'n mens daardie onderskrif wat onder aan julle posts is...dis so lig blou?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105927 by Strik*kie
More julle

Shame ek hoop Hexy is ok, en dat dit nie ernstig is nie.

Hoe gan dit met almal?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105924 by Beertjie
;) duidelik nie!!!
Wat maak jy vandag?

Ek moet gou nog dorp toe gaan om goedjies vir die mans te gaan koop...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105921 by Cornel
O gats! Defnitief hou baba nie nou al van lemoene nie!

Gaan ook goed hier!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account