× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #105603 by Morgan
Het nou vir Carli 1ml 100% vrugte sap gemeng met 100ml water... syt net so bietjie gedrink maar dink sy like dit want sy gesels nou n hond uit n bos uit.

Dis mooi name!! Veral die seuntjie naam!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago - 16 years 1 month ago #105601 by Lia
So die bet is aan:

Ek dink Hexy gaan twee dogtertjies he.

Drix, jy is vir my 'n regte seuntjie mamma, ek dink miskien het julle dalk nog 'n seuntjie oppad. Maar aangesien jy hoop vir 'n dogtertjie, hoop ek ook vir jou part dis 'n dogtertjie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105597 by Lia
Sjoe julle my man is die heel beste man in die hele wereld, hy weet net hoe om my rustig te maak. Ok, ons het besluit om te wag tot na die 12 weke scans en toetse ens. en dan te skuif. Het sommer al klaar op ‘n ander plan besluit. Ek het ook met ‘n paar mediese gepraat, almal se daar kan MOONTLIK ‘n 3 maande wag periode wees, ek dink dis maar net om hulle te beskerm teen ernstige risiko’s. Hopelik is ek nie een nie.

Wow charlaine, nogal ‘n nude foto sessie, jy moet kom post hoor.

Morgs, glo my ek stry nog hard met my man oor die 24ste. Kan jou nou nie help met die drinks nie, maar ek weet die suiker in die koeldrank is sleg vir vir hul tandjies. Jy moet nou foto’s neem as jy die eerste keer vir haar iets anders gee, sal graag die gesigtrekke wil sien.

Drix, wow, jou baba is dan baie groot !! Maar darem gesond. Wow, julle het al op name ook besluit, ons kom nog daar.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105578 by Driekie
So ons wik en weeg nog oor die dogtertjie-naam

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105575 by Driekie
Morgs - probeer om so 20ml juice met die res water te meng of plein water...miskien hou sy daarvan..Markus was mal daaroor veral ook oor hy die melk-allergie gehad het..

O jaa en baby-rooibos kan jy nou al vir haar begin gee - volgens dok baaaaaie voedsaam veilig en gesond vir babies!

Hehe - ons name is

Jolene vir n meisie..lang storie maar my man wil nog steeds die naam gebruik..kom al van toe ek swanger was met Markus

en dan vir seuntjie

EOIN uitgespreek OWEN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105544 by ChaNa
Morgs sal vir julle mail liewer nou nou is hier ogies wat te nuuskierig is lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105530 by Morgan
Driekie Carli het dalk begin as n seuntjie en toe word sy n dogtertjie gebid lol.

Almal het heeltyd vir my gese solank baba gesond is... dan het ek maar net saam gestem maar skelm binne gese NEEEEE dit MOET n dogtertjie wees.

So het julle al begin aan name dink... ek gan heeltyd vra want dis die heel lekkerste deel

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account