× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #105651 by Morgan
Ag ek bedoel die naweek na volgende naweek

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105649 by Morgan
nee Anje dis verseker n dogtertjie in jou maag... eks 99%seker... haha watch nous ek seker verkeerd ook nog!!

O ja Wou nog by jou hoor Anje wat doen julle volgende naweek?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105637 by Cornel
Dames ek gaan groet!

Julle moet 'n lekker middag/ aandjie verder he!!!!!!!!

Charlaine kom post bietjie van daai fototjies van jou????

Lekker slapies almal!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105636 by Lia
Morgs, jy klink baie seker van jou saak, ek is nie meer so seker van my baba se geslag nie, ek is nou terug by 50 / 50.

Ek dink weer
Ansa Dogtertjie en
Beertjie Seuntjie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105628 by marie r
Driekie ek het nog nie bevestig vir die 24ste nie. Ons gaan hierdie naweek PTA vir 'n verjaarsdag partytjie. So DH wil nie volgende naweek weer gaan nie. Probeer nog sy arm draai. Dalk ry ek gou self deur vir die dag PTA toe. Sal maar sien.

Driekie dit is mooi name. Hoop saam met jou dit is 'n dogtertjie. Ek wou mos so graag een gehad het en het myself toe maar begin oortuig dat dit 'n seuntjie gaan wees. Was toe glad nie teleurgesteld gewees toe ons uitvind nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105615 by Cornel
Ek weet nie wat om te se nie ~ seker 2 dogtertjies???!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105612 by Morgan
ek dink hexy het 2 seuntjies daar binne (sorry hexy weet jy wil dit nie hoor nie)

Anje jys pink
Ansa blou
Driekie mmmm blou
beertjie pink
marie verseker blou

nou het ek vergeet wie weet nog nie??

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account