× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #105037 by Morgan
Karin nelria het gegaan want hulle het besluit om te aborteer as daar wel iets fout was. Dankie tog klein Lea was 100%

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105035 by Beertjie
Karin hulle kan mos weer afmetings doen met jou volgende sonar...?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105034 by Morgan
Beertjie ek het net bloods op 4 en 6 weke gedoen maar ek het geen idee wat dit op 6weke was nie. Die dr het net gese als lyk reg.

As ek kyk op die internet is die "range" waarin mens se vlakke kan val baie groot en joune pas mooi in die middle maar eks nie n dr nie so ek kan baie verkeerd wees.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105029 by KarinM
Dankie julle.... ek weet dat die kans nogsteeds skraal is en ek is sommer spyt ek het die bloedtoets gedoen nou. My dr. se dat dit meestal die geval is wat gebeur, die grafieke se uitslae is hoog en dan kom jou eie telling laer in en dan is almal in rep en roer.... dit gebeur blykbaar meer as wat mens besef.
Ek sou graag wou sekerheid he sodat ek vir die volgende 5 maande nie loop en wonder en worry nie... maar ek maak dit op die oomblik 'n saak van gebed en laat dit oor aan God.
Weet julle of Nelria gegaan het vir die amnio of dit gelos het?

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105027 by sexy~hexy
Dankie Beertjie...ek wag nou juis vir dokter om my te bel...so vir nou kan ek niks doen behalwe wag grrrrrr!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105025 by Beertjie
Ek wil gou by julle ander mammas hoor... het al vir Hexy gevra...
Wat was julle bloedtelling op 8 weke? Myne was 61472, my dokter se dis baie hoog en hy dink dis dalk 'n 2ling of 'n 3ling....O my weee!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105018 by Beertjie
Hexy as ek jy is, gaan lê!!!!!!! Toe ek 'n afskeiding gekry het, het die dokter my dadelik gese om te gaan le, en net te rus!!!!!
Vat dit net rustig dit kan soms gereeld voorkom in die eerste 4 maande van swangerskap.

Karin ek sou gaan met wat dokter gese het, glo en vertrou die Here soek ons op ons kniee!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account