× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #105264 by Cornel
Goeie more dames!

Sjoe Hexy ek is so so so bly om te lees dat die afskeiding bietjie weg is.........Ek het heel aand en nag aan jou gele en dink!!!!!!!
Ek glo ook dat jou 2tjies eksie perfeksie is! ;)

Ansa,jammer oor die naar jong! Maar lyk vir my die keer gaan jou babie behoorlik groei! :)

Anje ek is ook bly jy kon babie se hartkloppie hoor! :cheer:

Julle moet almal 'n vreeslike lekker dag he!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105245 by Beertjie
Kan 'n mens so 'n doppler koop? en waar?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105242 by sexy~hexy
Aaaw Anje, baie geluk! Ek het gesien op FB jy praat van die doppler, watter een het jy??

Ja Beertjie, ek het myne so uitgewerk, dis hoe my gynie dit ook uitwerk.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105241 by Lia
Beertjie, die doppler werk op amper dieselfde prinsiep as 'n sonar masjien, maar dit tel net klank op en nie 'n "image" nie. En as dit die hartklop opgetel het, dan wys dit hoe vinnig klop die hartklop op 'n klein skermpie. Ek hoop nou ek het dit goed verduidelik.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105237 by Beertjie
Werk julle almal julle datums en weke uit, vanaf die eerste dag van jou laaste menstriasie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105230 by Beertjie
Hallo almal...

Hexy ek is so dankbaar dis weg vanoggend!

Ansa lyk my ons almal sit met die pantyliner probleem...

Anje baie geluk met die 12 weke!!!! Ek sien die babatjie is vreeslik sterk...wat is 'n doppler?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105224 by Lia
Ek het vandag weer geen simptome nie, maar ek is glad nie bekommerd nie.

O, ek weet nie of ek gister gese het nie. Ons was Sondag 12 weke, whoooohoooo, en het vir die eerste keer die hartklop met die doppler ook opgetel. Dit was gemiddeld so 163 bpm gewees. Dit is ongelooflik nice, veral omdat Dr Pentz se masjien nie die klank kon optel nie, so dit was basies die eerste keer wat ons dit gehoor het.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account