× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #105155 by Lia
Hexy, my dr het ook altyd gese, dis ok as dit bruin is, solank dit nie rooi is nie, so ek dink jy kan ontspan. Jy sien darem dr oor ‘n dag en ‘n half.
Klipster, kom ons hoop daardie pyne is ‘n goeie teken !! FXFXFXFXFXFXFX
Sjoe Karin, ek is woordeloos. Jammer oor jou skoonpa. Wat die downs aanbetref, kan hulle nie die toetse weer doen nie, miskien was daar ‘n fout erens. Miskien moet jy die dr se opinie vertrou, hy het tog seker al baie ondervinding daarmee. En soos Klippie en Morgs se, Nelria het ook daardie nuus gekry en Lea is perfek en pragtig. Wat julle ook al besluit, baie baie sterkte daarmee, ek kan myself nie in dink om in jou posisie te wees nie. Ek glo en vertrou jou baba is 100 % gesond !!
Beertjie, wat die downs besluit aanbetref, ek het ook altyd soos jy gevoel, hoe kan mense die baba aborteer, maar nou dink ek anders daaroor, die werklikheid is niemand wil ‘n downs baba he nie, maar dis vir meeste mense teen hul geloof om te aborteer want dis soos moord, daarom kyk ek baie op na mense wat die guts het om hul ware gevoelens te volg. Ek dink nie dis ‘n maklike besluit nie en ek bid dat ek nie so besluit hoef te neem nie.

Hoop julle girls het 'n lekker aand, ek kan gaan more weer 'n besige dag he.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105086 by Beertjie
Ek gaan ook maar eers groet vir die dag...
Hoop julle almal het 'n rustig aand en laat die mans 'n bietjie die werk doen, skop julle skoene uit en relax!!!

Gesels weer more!!

TATA-BYE

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105083 by Cornel
Hi Beertjie!

Ek kan net dink hoe baie julle wat swanger is hierdie slapies van my sal wardeer,maar kyk ek het nou klaar geslaap..........

Hier weet ons nooit wat ons kry om te eet voor ons nie by die restuarant is nie!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105080 by Cornel
Tata Hexy!


Lekker RUSTIGE AAND vir jou!!!!!! Gaan le nou asb,laat ml maar die gaste intertaine!!!!!!!!!!!!!

Lekker aand aan almal!
Ons gesels weer lekker van more af!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105076 by Beertjie
Hallo Cornel!

Sien dit gaan nog goed, wens dis ek wat 'n slapie kon inwerk:)

Wat dink julle van aandete

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105075 by Beertjie
Ek het vanaand lus vir 'n heerlike noedeltuna slaai of dalk 'n hoederslaai.....:) en dan 'n water roomys!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105074 by Cornel
Sjoe Hexy dis 'n "verligting"! Ek sal maar natuurlik gou by die dr gestop het dat hy gou 'n scan kan doen,maar dit is soos morgan se jou dr sal nie met jou speel as hy dink dit was ernstig nie!

Nogmaals sterkte jong.........ek ken van so groot skrik!!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account