× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #105217 by Lia
More more dames, ek loer net vinnig in om hello te se.

Ansa, ek het dit, maar baie lig.

Hexy, ek is oortuig jou tweetjies is ok. Darem sien jy dr more, ek kan nie wag om te hoor of julle die geslag kon sien nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105214 by sexy~hexy
Jip Ansa, ek kan nie sonder my pantyliners nie!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105209 by Ansa_S
Ek wil nog heeltyd vir julle vra, het julle ook nogsteed 'n waterige afskeiding die hele tyd, so dat jy eintlik 'n pantyliner moet dra?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105207 by Ansa_S
Nee wat Hexy al hoe dit verskil van die ander naarheid is die keer kom daar actually iets uit!

Sal dit maar dophou en net donderdag vir die dokter noem!

Gelukkig eet ek genoeg in die middag en dit bly darem in, dis net die aande wat nie lekker afgaan nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105200 by sexy~hexy
Ai tog Ansa, jy moet jouself ook maar mooi oppas, daai opgooi klink nie so vars nie...laat jou huisdokter maar kyk, dalk is dit 'n virus of ietsie....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105197 by Ansa_S
More almal,

Sien ek het baie gemis gister!

Kan nie als onthou nie, maar Hexy ek is bly dit is nou weg! Hou dit maar net dop, darem sien jy die ginekoloog ampertjies!

AFM: ek is so pap soos 'n lap, het gisteraand ongelooflik opgegooi, so erg dat my oe amper toegeswel was van die drukking! En het vanoggend pap geeet, en nou 'n broodjie want die pap is net wind, en nou ja die broodjie het ook nie binne gebly nie!

Sien huisdokter donderdag half 5 vir 'n sonar!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105190 by sexy~hexy
More almal :)

Hoe gaan dit met almal?

YAY...dis Dinsdag....net 'n paar uurtjies dan ry ons Bloem toe :woohoo:

Ok..so het gisternamiddag nog so paar keer bruin afskeiding gehad. Dit lyk regtig soos spotting net voor AF moet begin, en ek het daardie tipiese AF krampe gehad, tot lam in my bobene. Baie weird. Maar vanoggend was daar niks. Het maar sleg geslaap, myself wys gemaak dit het gebeur oor ek op my maag slaap LOL So ek het op my sye geslaap en ja, toe ongemaklik geslaap.

Julle moet 'n lekker daggie he !!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account