× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #105072 by sexy~hexy
Dis die beste Morgan, een week wil hy niks met my broer te doen he nie, volgende vreet hulle mekaar op :angry:

LOL ja wat....sal maar sien wat hy gaan doen om op te maak :evil:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105070 by sexy~hexy
Ek gaan maar eers groet. Dankie tog die dag is ook verby.

Julle moet almal 'n lekker aandjie he, more werk ek darem net tot 12uur YAY!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105069 by Morgan
Mans dink ook nie altyd nie hexy! dink so daaraan ten minste kom hy met jou familie oor die weg.

Maar as hy hulle genooi het moet hy hulle maar entertain!

Ek soek ook idees vir iets lekkers vanaand

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105067 by Beertjie
Dit is so...ek voel net jammer vir daardie mense wat sulke besluite moet neem...

Op hoeveel weke kan hulle sien wat die geslag is as die baba mooi le?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105062 by sexy~hexy
Dankie Cornel...ek moet maar net rustig en kalm bly en ek sal dophou of afskeiding weggaan. Woensdag moet nou gou kom dat ek kan sien die twins is OK!!!

Ek en DH baklei ook nog tussendeur, dit maak my MOER vies as ek en hy iets gereel het, dan skielik reel hy en my broer iets en ek moet na die tyd van dit hoor en net inval. Als wat hy vandag moes doen het hy nie gedoen, want hy het weer net my broer gehelp. Nou wil hy als more doen. Ons sou na werk dorp toe gaan en vir Jayden gaan klere kyk en dan 'n vleisie braai, nee, nou is my broer-hulle klaar by ons huis en braai saam.

Maak my so de donner in!!! Jammer vir al die swets, maar flip weet, dit gebeur elke flippen keer, en dan lyk ek soos die ou suur knol wat niks wil doen nie. Hy dink sorry moet elke keer als regmaak.

WHOOOSAAAA....WHOOOSAAAA....

Ok...hy gaan my nou kom haal na werk dan gaan ek hom weer 'n piece van my mind gee. Ek is moeg, moeg gewerk, het 'n skrik gehad en nogsteeds moet ek net inval by als en almal. STRONT met dit :angry:

:) Ok wat's vir aandete....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105061 by klippie
Hexy, dis 'n verligting!

Cheerio girlies, ek gaan nog bietjie werk en dan huis toe! Lekker aand!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #105059 by Morgan
Hexy ek dink nie jy moet te veel warry as dit bruin is en net n bietjie nie. Kyk maar of dit meer of minder word. maar ek dink jy kan relax die dr sou nie n kans gevat het as hy nie seker was nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account