× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #103389 by Goggatjies
Ek gaan nou groet, gaan bietjie yoga doen en dan gaan ek gou-gou gym toe vir so bietjie cardio werk

Lekker aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103372 by Lia
Ok, ek is terug vir so rukkie.

Drix, dit sal great wees as jy kan sien of dit blou of pienk is, kan nie wag om jou nuus te hoor nie. Maandag is al so naby. Ek dink baba het baie goed al gegroei.

Dis lekker om almal se raad te hoor wat bottels, doeke ens. aanbetref.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103344 by Driekie
Jip Marie - ek hoop regtig ons sal dan al ietsie kan sien en ek hoop die klein klits het opgevang met die groeiery, was mos laas 5dae kleiner as my datums..hehe maar as ek so na my maag kyk dan het sy/hy definitief opgevang!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103320 by KarinM
Hallo almal!
Sjoe julle gesels te vinnig en baie vir my... ek kan ook nooit by hou nie. My werk hou my te aan die gang... :( So verskoon maar as ek net roofkyk en opvang op almal se doen en late. Ek groet maar net en se ek hoop almal het 'n lieflike middag!

O ja... my tien sent oor die bottels kan ek gee :laugh:
NUK, NUK, NUK!! hoeraa vir Nuk, dit bly maar 'n wenner en Bpa vry en albei my kinders het dit gelove en ek sal weer hierdie keer dit koop.

Shame Ansa oor jou neusie... ek glo natuurlik aan Fissan paste, dit bly 'n wonderlike salf vir honderde dinge! probeer maar daarvan insmeer, veral in die aande lekker baie wanneer niemand vir jou sal lag met jou wit snoet dan nie... :P

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103315 by marie r
Driekie, dalk kan julle baba se geslag al Maandag sien.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103291 by Driekie
Heelllloooooo almal!!!!

Skuus ek is so skaars gewees - ek werk al weer saam die dooies en as ek nie n ding self doen nie word dit nie gedoen nie!!!

Anyway sien julle het gepraat oor die baby-sling en dan bottels:

Wel oor bottels ek het so 3 of 4 regte Nuk bottels en 2 dummies van Nuk gekoop en n starter kit van Pigeon geskenk gekry. Vir my het die Pigeon-tiete glad nie gewerk nie want Markus het te veel winde gesluk en toe gan ek oor na Nuk op aanbeveling van sy Pediater wat gese het Nuk/Avent/Dr Brown's is die beste vir dit....So ek het cheapie bottels, pigeon bottels, en my Nuk bottels met die Nuk-tiete gebruik en Markus was mal oor die Nuk dummies..
Hierdie keer wil ek kyk om heeltemal Nuk te gebruik of Avent...maar die beste is om en of 2 te kry en te kyk wat baba van hou

En dan die sling - ek het een van daai Kangoo-pouch/slings en very very impressed, kan gebruik vir so eerste 7/8maande en dis veral gemaklik wanner jy nie die pram oral wil saamsleep nie!!!

Woweeee ek besef nou eers hoe ver sommiges van julle ander fairies al eintlik is!!!!!My man se NEE ons neem 1 keer n maand n foto anders sal ons nie werklik n verskil sien nie..en ek kry nie n mooie geneem nie...so uiteinde ek het nog nie werklik n mooi boepie foto nie maar sal post sodra ek ene het en meeste van julle sien my boepie in any way die 24ste!

Shoeeee en nou kan ek nie al die ander detail onthou wat ek gelees het nie... :huh: :blink: :huh:

O ja en ek sien dok weer Maandag dan is ek 13w en 5d

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103284 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account