Hallo Dames!
Slakslym - jy moet werk! Ek gaan jou baas tune jy sit heeltyd en moomie!
Anje Panje, shame met die moegheid - en as die middag so lank is, dan voel mens ekstra moeg!
Strikkie, hoe mis jy O? Aggenee, BD maar net in elk geval tot Sondag toe! Ag fx vir jou en vir my hierdie maand dat ons BFP's kry teen die natuur in! Ag toe man!
Hexy, is jou volgende scan die 15de, of is dit Drix? Kan nie meer so lekker onthou nie. Ek hoop julle sal dan al kan sien of dit blou of pienk is!!
Lalie - geluk met daai gewig - dis awesome! Ek stem, stadig verloor bly vir ewig en altyd weg. Ai, ek het 4kg verloor van 1 Julie af, maar nou staan ek stil, partykeer wik wik die skaal na 5kg, maar dit gebeur nie. CM staan ook nou stil - 6cm verloor, as ek die maatband baie styf trek, 7cm. Wanneer is julle IUI? Dalk gaan jy en Slakkers saam dan is julle preggie maatjies soos ek en Strikkie?????????
Ansa Pansa, wou nog vra, wie het iets verkeerd op FB geskryf dat jou status so statement maak?????????
Slakkie