× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #103609 by Moomie Admin
Hallo my besigste thread.

Net 'n update vir julle. Met die upgrade het iemand 'n verkeerde script erens ingesit. Dit vreet al die RAM op. (Nee, ek weet self nie wat dit beteken nie. Die technicians praat heeltemal bo my kop! Ek "smile en wave" net. :laugh: )

Elk geval. Die probleem is NIE uitgesorteer nie en die technicians kom eers weer 12:00 online. So as ons uitsny, gaan asb. na ons facebook blad en chat onder discussions.

Ek druk almal om die probleem VANDAG nog uit te sorteer. Ons was gisteraand tot na 12:00 besig en steeds het die probleem deurgeglip.

Jammer, jammer, jammer! My grootste wens op die oomblik is dat die forum sonder ENIGE errors is en ons almal net in vrede kan gesels.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103597 by Lia
More more girls,

Ag shame Ansa, dis vreeslik, darem weet jy baba groei goed. Ek wil nou nie te vinnig praat nie, maar ek is bly die opgooi storie is my gespaar, ek kan leef met die permanente naar gevoel vir nou.

Toemaar Hexy, een van die dae beweeg daai baba's vreeslik daar binne en miskien kan julle die geslag volgende week sien.

Ag shame Cornel, ek verstaan dit nogal. My man is so 1 keer in 4 maande nie daar nie en dan slaap my woefs so onrustig, dat ek nie kan slaap en elke geluidjie maak my bang. Ek slaap met my panick button in my hand...hehe. Ek is 'n regtie pissie.

Lekker Ankia, dit klink heerlik. By watter gym is jy? Ek het nogal van die Steps en die Bums en Tums klasse gehou by Virgin Active, maar bly vir nou weg daar.

AFM: Het vanoggend net 'n effense naar gevoel en 'n aanhoudende hoofpyn, darem nie vreeslik seer nie, net aanhoudend. My maag was gisteraand weird, het vreeslik styf en opgeblaas gevoel, dis darem beter vanoggend.

Julle girls moet 'n heerlike dag he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103596 by sexy~hexy
Nee ek verstaan Cornel...maar wie weet...voor jy weet raak jy gewoond aan aan die slaap raak sonder DH en is jy gewoond aan sy nagskof werk :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103578 by Cornel
Hexy ek voel veiliger as ek wakker is.......simpel ne?

Ek is vreeslik bang vir die donker,al van kleins af............

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103567 by Ansa_S
Ja Hexy ek voel nou beter! Dink dit sal beter voel ook as daar net iets uikom, maar dis 'n gebrul vir niks!

Cornel nagskof kan mens se hele lewe deurmekaar krap!

Hexy jy is mos nou oor die 3 maande so die pyne en skete moet nou seker ophou, dis nie meer lank nie, dan sal jy die baba's voel!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103564 by sexy~hexy
Ag nee Cornel...hoekom sal jy jouself dan nou so straf om in die aande wakker te bly? Glo my, mens raak so gou gewoond daaraan...aan die begin is dit vreemd...maar ek slaap partykeer lekker alleen in die aande as wanneer DH by die huis is LOL

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103554 by Cornel
Goeie more almal!

Hier is dit maar rustig!
Ml slaap nou so ek beweeg maar soos 'n muis hier rond!

Ek het vanoggend kwart voor 2 in die bed geklim,vanoggend voel my oe of daar 'n hele sak sand in is.......sal maar vanmiddag langs ml neerval!

Ai Ansa lyk vir my daai babie van jou gaan groei tot hy/sy nie meer kan nie......Sterkte met die naarheid jong.......

Ek gaan partydae net so vinnig in die oggend bietjie kan chat,sodat ek in die middae bietjie saam ml kan slapies,sodat ek vannag kan wakker wees.......dis aaklig om so alleen te slaap! :(

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account