× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #103232 by sexy~hexy
SILENCE.....I KILL YOU :D :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103219 by Lia
Hexy, persoonlik dink ek my man sal dit ook net in die begin kan gebruik as baba nog klein is en min weeg, want hy het 'n pen in sy rug. Verder dink ek nie dis die beste idee nie, want dan raak baba gewoond aan in die arms wees. Maar ag wat, ek gaan nou nie my kop daaroor breek nie. Sal maar koop en sien hoe dit werk.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103212 by Lia
Toemaar Ansa, die moegheid raak beter. Myne is nie meer so erg nie, is net nou en dan nog so moeg.

Hexy, ek dink die age gap is dalk 'n goeie ding, hy sal lekker kan uithelp. Jy gaan sien, hy gaan hulle baie geniet.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103210 by sexy~hexy
LOL Anje...ek check ook maar net daardie slings uit...ek persoonlik kan dit nie gebruik nie oor ek so spasma in my rug kry, maar ek weet ander mammas wat bv by die huis bly en moet huis skoonmaak gebruik dit want dan kan hulle goedjies doen as baba moeilik is...koop en kyk wat gebeur :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103209 by Lia
Marie, jy is 'n hele paar weke voor my en jy sukkel nou eers waarmee ek nou sukkel. Hoop dit beteken ek gaan 'n lekker groot pensie he. Die probleem is, ek sal moet werk klere en casual klere koop en ek weet nie hoe lank ek dit gaan kan dra nie. Ek sal die naweek gaan loer by mr. Price ens. Shame, dis hubby se verjaarsdag, maar ons gaan winkels toe om geld op my te spandeer.

Ek dink ons gaan 'n baie warm somer he, want hierdie laas jaar was dit nog koel en dis nou verskriklik warm in die middae. Die weerman se daar kom nog 'n koue front oor die naweek, sal maar sien of ons hom kan glo.

Ok hier is iets weird, my man wil vir hom een van daardie baby slings gaan koop. Hy se sy arms word te gou moeg as hy ons yorkies te lank opgetel het, so nou scheme hy as hy baba in sling kan dra, kan hy baba heeltyd by hom he en nogsteeds vry hande ook he....mmmmmm......

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103208 by sexy~hexy
Ansa...ek beny jou wat werk tot 2uur....en dan het jy nie nog kids om na om te sien nie LOL Jy kan net huis toe en gaan slaap!!! Ek is half spyt oor die groot age gap tussen Jayden en die tweeling, maar aan die anderkant ook bly, want hy hou homself nou besig en is nou al so oulik om goed self te doen dat ek nie nodig het om heeltyd agter hom aan te hardloop of goed vir hom te doen nie....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103203 by Ansa_S
Ja Anje ek is 7 weke vandag!

Voel soos gister wat ek uitgevind het en dit is al 3 weke later!

Die moegheid raak nou vir my baie erg deur die dag, ek suffer hier by die skool met die moegheid, ek weet nie hoe hou julle dit wat tot 5 uur werk nie, ek sal sit en aan die slaap raak!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account