× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #103095 by Lia
Ag lekker Hexy, jy moet my asb. sms hoor.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103094 by Lia
HI Strikkels !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103093 by sexy~hexy
More Ankia en Strikkie en Ansa en Cornel en Anje :)

Jip...kan nie wag vir Dinsdag nie, ek werk net tot 12uur en dan ry ons...en my 3D afspraak is Woensdagoggend 09h30 YAY!!! Gynie afspraak is eers 13h40...so tussendeur gaan ons gaan shop....

Ek se vanoggend op die ander thread....ek voel net nie swanger nie :S Ek voel nog nie babas beweeg nie....so ek kan nie wag om hulle op die sonarskerm te sien nie!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103091 by Cornel
Goeie more almal!

Hier gaan dit ook rustig! Wag nou net vir ml om huistoe te kom.....hy werk van vannaand nagskof vir 3 dae dan is hy 3 dae by die huis en dan werk hy weer 9 dae dagskof en dan begin die nagskof weer....... :(

Die gym het my regtig flou gehad vanoggend! sal seker nou nou weer spoed vang! :laugh:

Hexy ek kan ook nie wag om te hoor watse geslag daai 2 bondeltjies van jou is nie!

Marie wanneer kry ons daar boepie foto?

Ankia,sterkte met die gym.....jy sal sien as die spiere eers gewoond is aan die harde werk sal dit sommer baie beter gaan!

Almal van julle moet 'n baie lekker dag he!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103090 by Lia
More more dames, ek het gou opgevang.

Marie, jy is eintlik gelukkig om so baie goedjies te he wat jy nog kan gebruik. Jy moet sommer jou ma se wat jy benodig sodat sy die woord kan uitsit vir almal wat iets wil koop.

Klipper, ek belowe ek post pics op 15 weke. En dis die gees, hou op worry en doen die BD ding. Iewers gaan ‘n wonderwerk vir jou gebeur, of dit nou natuurlik is of met IUI. Ek is oortuig twee strepies is nie ver nie. En jy het ‘n heerlike vakansie om na uit te sien en vir al wat jy weet gaan julle as twee en kom julle as drie terug. FXFXFXFXFXFXFXFX PS: Ek haat ook daardie woordjie “gemeenskap” !!

Oooh Marie, dan moet jy asb. vir ons ‘n nuwe pic opsit. Geniet die swem.

Hexy, ek gaan ook die 15de vir my 12 weke scan. Hoe laat is joune? Myne is 11h15. Kan nie wag om te hoor wat die geslagte is nie. Hou duim vas dat julle kan sien.

Ai Ansa, jammer man, hoop jy voel gou beter.

More Ankia.

AFM: Ok, ek moet definitief bra’s gaan koop, my nipples wil nou net net oorstoot. Ek het ook skielik net ‘n pensie, maar dit lyk nie soos ‘n swanger pensie nie en dit lyk ook nie meer heeltemal soos ‘n vetrol nie. Dit staan net styf en uit. Ek gaan dit nou nie veel langer kan uitstel nie, ek sal moet gaan klere koop die naweek. My man verjaar nog Vrydag ook en ek het nog nie iets gekry vir hom nie, ek het net nie die energie in die middae nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103088 by Strik*kie
Hallo julle

Sien dis maar stillerig.

Ankia, bly jy hte gym oorleef. ;)

Hexy :woohoo: net par daggies nog.

Marie geluk met die blouvoet - weet nie of ek al gese het nie.

Hallo Ansa en almal.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #103080 by Goggatjies
Goeie More

Gaan goed hierdie kant, het darem die gym oorleef
Hexy nog net 'n week, dan weet ons. Kan nie wag nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account