× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #103044 by sexy~hexy
More almal

Hoop julle het 'n leka aandjie gehad?

Myne was heel rustig, DH het nagskof gewerk, so ek en Jayden het maar sy stories gekyk, toe raak ek op die bank aan die slaap en net so na 8 is ons bed toe.

Was weer lekker naar vanoggend :S Maar kou nou my getroue chappie en voel al klaar beter :)

Leka daggie vir almal!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102953 by Strik*kie
Hey Klipste, jong ek hou duime vas dat daai spermpie sy paadjie uitsp*k*r tot by die eggie. BD sommer die res van die week net vir ingeval!!!! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102949 by klippie
So waar is almal nou?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102938 by klippie
So, ek het hierdie dringende ding wat more-oggend moet klaar wees. Maar ek het nie krag om te begin nie! Nou sit ek maar en chat......stout

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102937 by klippie
Dan dink ek die Engelse dokters is makliker, want hulle praat van "intercourse". Dit val net beter op die oor, klink darem nie soos sonde nie.

Anywho, laaste punt voor ons afstap van vloekwoorde - vroëer die jaar was daar 'n berig in die koerant van 'n vrou wat haar doktersgraad gedoen het by Maties of Kovsies oor Afrikaanse vloekwoorde en hoe aanvaarbaar dit geword het in die samelewing. Volgens haar deins mense nie meer met afgryse terug vir die f-woord, s-woord of so nie. (Dit terwyl "blikemmer" 'n paar jaar terug die oumense sou laat frons.) Sy het tot die slotsom gekom dat daar werklik nog net 4 Afrikaanse kraswoorde is wat onsmaaklik is - die 2 p-woorde, die k-woord en n-woord. Interresant nè!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102931 by klippie
Baai ankia!

Ja, ENIGE woord is beter (behalwe daai vieslike n-woord). Dit laat my skaam kry. Speaking of which, Bakgat 2 begin hierdie Vrydag draai by die bioskoop, ek vind dit uiters platvloers, maar gaan dit maar in elk geval kyk!!!!, soos ek gedoen het met Poena, Bakgat 1 en Karate kallie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102926 by Morgan
lol my gynie praat ook van gemeenskap dan gril ek somme (enige woord is beter as gemeensakp... vrek gebruik eerder die woord pomp of spyker as jy moet)

julle moet dan maar julle BD geniet hoor, all hope is not lost met n morfologie van 6% is niks onmoontlik nie, veral met al die meds wat jy in het. FXFXFX vir jou die maand!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account