× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #102910 by sexy~hexy
Klippie, selfde salaris, maar beter kans vir vooruitgang.

Ek is nou leka lui, en DH werk vanaand nagskof, hy werk vir iemand in :( En dan begin hy Donderdag weer sy normale skof en kom eers Maandagoggend van nagskof af....so die naweek is ek weer alleen want hy gaan Saterdag en Sondag slaap :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102904 by Morgan
Klippie nou verstaan ek nie?? dog jou bloods het gese jyt op CD12 geovuleer???

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102903 by Goggatjies
Klipster - sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102902 by Cornel
Hi dames!

Ek gaan klaar groet,ons internet is weer vol duiwels.......sukkel al van 12 uur af om sein te kry!

So voor hy weer af gaan........se ek solank TOT WEER SIENS!!1!

LEKKER AANDJIE VIR JULLE ALMAL!

Ek sal gou more oggende opvang!!!!!!!!!

Wil gou my ander werkies doen terwyl ek nou sein het!!!!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102900 by klippie
Marie, ek kan nie glo jy is al 17 weke nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102895 by klippie
Julle, ek is daai freak wat in die mediese anale opgeskrywe staan.

Dr bel - my bloods is gekontroleer, dit wys ek gaan vanaand O. (onthou julle ek het vroeer gesê ek het weird pyne). Anyway, bloods het ook gewys ek sou Vrydag O. Ongelukkig was ek was in die PnP, so kon nie regtig al die vrae vra wat ek wou nie, maar dr sê ons moet vanaand BD, sy glo nog ons kan natuurlik probeer. Wel, ek gaan nie vrae vra nie. Of ek nou al klaar geO het, en nog moet O, ek en DH gaan vanaand BD ongeag. Dan vergeet ons vir die volgende 3 weke van alles, hou lekker vakansie, en as ons terugkom maak ons nuwe planne. Ek is nou klaar geworry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102886 by klippie
Hexy, ek hou duime vas! Mag ek vra - meer geld? Of net beter werkomstandighede?
Ansa, en jy? Het jy ook al aansoek gedoen vir daai pos (by die myn?)

Anje, dit klink belowend - ons soek regtig pics van jou boepie wat groter word. Jy is so tiny, ek sal graag wil sien hoe lyk jy met 'n bump!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account