× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #102379 by Strik*kie
Jip dalk is dit die beste dat hulle dadelik vir jou antibiotika of iets kan gee. Shame man hoop jy voel gou beter!!! Wanneer beplan julle - Oktober?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102372 by Slakkie
ja vrek ek sit nou net en wonder of ek nie maar moet dokter toe gaan nie want my verkoues eindig altyd in bronchitis en dit wil ek nie nou hê nie want ons wil met die IUI begin

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102371 by Strik*kie
Hi Slakkie, ag nee vir verkoue die tyd van die jaar. Shame man kry vir jou airmune en drink sommer 2 (bruistablette in water) 'n dag!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102368 by Slakkie
Hallo dames!!

Ag nee Klippie!!! Laat weet wat gaan aan asap!

snuif snuif, proes proes (gelukkig onthou ek die baie belangrike R :silly: ) hoes hoes ek is sooooo vrot van verkoue!!!

Anje en Ansa bly julle babies groei so mooi!

Hoezit aan almal ek het nounet opgevang maar kan niks onthou met my dikkop

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102351 by Goggatjies
Dit is presies wat ek probber se Hexy
Eet as jy lus is daarvoor, toe ek swanger was met William in die laaste ses weke het elke dag 'n groot Bar-one ge-eet en 'n toasted sandwich.

Maar sy sal moet kos inpak, anders gaan sy naar en moeg en flou voel.

Klipster - sterkte - laat ons maar weet wat se die dokter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102325 by sexy~hexy
:D Driekie ek stem saam!! Maar ek dink wat Ankia en ek probeer se is dat Ansa kossies moet inpak skool toe, sodat sy kan peusel as sy honger word :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102321 by Driekie
AI TOG KLIPPERTJIE!!!!Sterkte - moenie jouself te veel opstress nie -als sal uitwerk!!!Hou net moed!!!

Ansa - ek gan net een ding vir jou se, nou is die een tyd in jou lewe wat jy maar mag indulge!!Regtig - jy praat hier met iemand wat nog nooit in haar lewe eksie perfeksie gebou was nie en nog altyd sukkel met oorgewig wees!Ek het met Markus behoorlik uitgepig en ek het actually gewig verloor tydens en nog na die swangerskap!
Met hierdie een het die naar en siek voel my baie minder laat eet sover maar as jy n chocolate soek en jy soek n grote - doen dit!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account