× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #102658 by Lia
More more dames, ek het gistermiddag begin opvang, maar toe kom ml by die huis en toe is ek nie meer lus vir lees nie, so ek het nou weer probeer so tussen deur die werk en hier kom ‘n laaaaang post.

Hexy, hoop Jayden is beter. Jammer oor die kieter katte, ek glo die een by die veearts is nou al ok. Onthou elke hond kry sy dag. Sterkte met die gesonder eet storie. Miskien moet jy dok vra wat jy kan doen vir die swelling. Baie Geluk met jul 5 jr huweliks herdenking vir Vrydag. PS: EK het ook die In the womb (multiples) op Discovery gekyk so hele ruk terug. Dis regtig amazing. Sterkte met jou OC soek.

Marie, ek kan dink jy is lekker uitgeput na so lekker kuier, net jammer die tyd was so min. Hoop jou energie vlakke het darem al so bietjie herstel. En lekker vir die maternity klere, ek is nogals jaloers op jou.

Klippers, hoe voel jy? My hart breek nogsteeds vir jou en ek hoop van harte daar is een ou spermpie wat die trip suksesvol gemaak het !! FXFXFXFXFXFX O, en sterkte met die OC soek, ek is ook vroer die jaar deur 3, ek dink ek het nou ‘n wenner, maar sy is ongelukkig reeds volgeboek. As jy uitvind oor hoekom dok prog getoets het, moet jy asb. laat weet. Dis gewoonlik vir wanneer jy moontlik / of wel swanger is, jou prog moet hoog wees in die 1ste trimester, daarna neem die estrogeen oor. Dis hoekom ek op prog aanvullings gesit is. Maar moenie stres nie, ek dink nie dis te ernstig nie. Maak seker dok antwoord al jou vra sodat jy nie onseker is nie en laat weet ons asb.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102653 by Cornel
Waar is almal vanoggend?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102627 by KarinM
More almal! Hoop dit gaan goed vanoggend. ;)

Jammer vir almal wat maar under the weather voel! Hoop dit raak gou beter.
Ansa - sorry jong... maar jy gaan maar moet uithou met daardie sinusdrup en naargeid tot so 12/13 weke... die naargeid sal beter word... een oggend gaan jy wakker word en sommer die verskil voel. Maar die sinus drup gaan ongelukkig nog effe bly, party dae nie erg nie en ander weer erger.
Die Vomifene... my dr. het gese ek moet 1 in die oggend drink en 2 in die aand (so 6uur se kant). Dit het nogal gehelp meeste dae.

Ekke sit met 'n eina tandpyn... :pinch:
Moet 'n kroon kry op die tand en stel nou al uit vir hoe lank.
Magie begin nou regtig uitsit... weeti of ek moet bly of depro wees nie, lol, dit is nou al baba nr. 3 so ek sal seker maar vroeer al wys van al die gerekte spiere. Voel net op die oomblik nog vet en uuuggglyyy... :side: noggie regtig preggies nie.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102598 by Beertjie
Goeiemore almal.

Sien julle sukkel met sinus vandag... hier by ons is dit die ergste as die doringbome begin blom.

Eks vandag 8 weke!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102596 by Strik*kie
More more

Hoe gaan dit met almal?

:lol: Sien almal (preggie fairies) ly aan ms (ek is jammer vir julle) en sinus - blehhhhhhh dis aaklig!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102595 by sexy~hexy
Ansa, daai sinusdrup is van jou slymvliese wat nou swel agv jou swangerskap...ek het dit met Jayden amper my hele swangerskap gehad, en het dit nou ook weer.

Ek het gehoor hulle voorspel vir ons reen vir more...hoop dit realiseer!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #102583 by Ansa_S
Ek het die vreeslikste sinusdrup in my keel en as dit weg is sal die naarheid ook verseker minder wees!

My neus voel heeldag seer binne, maar dis van al die stof in die lug!

Dink ons sal almal beter ruik deur ons neuse ook as dit gereen het!

My kar staan net vir 2 dae buite dan lyk dit of ek elke dag grondpad ry!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account